The producer and his financier: a symbiotic relationship

In today’s volatile agricultural environment, grain producers – from smallholders to large commercial operators – are navigating a perfect storm of rising input costs, persistently low commodity prices, and oversupply of grain stocks. These...

Risiko, veerkragtigheid en versekering: ’n strategiese noodsaaklikheid

Kommersiële graanproduksie in Suid-Afrika funksioneer binne ’n toenemend komplekse en onvoorspelbare risikolandskap. Risiko is nie ’n uitsondering in landbou nie – dit is ’n permanente werklikheid. Om risiko heeltemal te vermy sou beteken om...

Die uitwerking van diversifikasie in landbou

Dit is al telkemale bespreek dat landbouprodukpryse altyd tussen invoer- en uitvoerpariteit beweeg. Dit is dan hoog en dan laag afhangende van die produksie en voorrade op hande, met een vertakking nou bo en...

Deposisie is noodsaaklik vir effektiewe bespuiting

Nadat watergehalte deur buffers en soutbyvoegmiddels in die waterfase hanteer is, is die volgende proses die spuitdruppelfase. Ultrafyn druppels kan maklik na aangrensende gewasse toe wegdryf, en dit kan ’n groot probleem veroorsaak, veral...

Koringproduksie in die Wes-Kaap – wat is die situasie?

Koring word wêreldwyd as een van die belangrikste graangewasse vir voedselsekerheid beskou aangesien dit in 20% van proteïene en kalorieë van ’n daaglikse dieet voorsien. Dit is ook die geval in Suid-Afrika waar ongeveer...

S. rolfsii steeds moeilik om te beheer op verskeie gewasse

Sclerotium rolfsii (ook bekend as Agroathelia rolfsii en algemeen genoem suidelike verrotting, stamverrotting of wit skimmel) besmet meer as 500 plantspesies, insluitend gewilde gewasse soos grondbone, sonneblom, sojabone en aartappels. Grasse soos koring, gars,...

Watergehalte in PERSPEKTIEF

Die eerste stap in die proses om ’n gewasbeskermingsproduk (GBP) toe te dien is om dit met water te verdun. Die rede hiervoor is om ’n laedosisproduk eweredig oor ’n gegewe oppervlakte te versprei....

Precision agriculture in action: scaling on-farm experiments for profitability

The grain industry in South Africa is faced with several complex issues that threaten both profitability and production. Traditional farming methods are becoming less profitable due to rising input prices, erratic weather patterns, and...

The big five maize leaf diseases: identification and management

Maize is one of South Africa’s most important staple crops, forming the backbone of food security and livestock feed. However, its profitability and productivity are constantly threatened by leaf diseases that reduce yield and...

Amaranthus-soorte in SA: registrasie van onkruiddoders en onkruidweerstand

Amaranthus-soorte is welbekend as onkruid in gewasproduksie, maar het ook dikwels ekonomiese en sosiale waarde as verboude gewasse (graan of groente) of sierplante. Ongeveer 20 soorte het wêreldwyd onkruidstatus – met “onkruidstatus” word bedoel...

LATEST EDITION