Oorweeg dekgewasse vir somersaai-dele ook
Landboukundiges reg oor die wêreld kan getuig van die sukses wat produsente uit alle klimaatsones met bewaringslandboupraktyke behaal. Hierdie praktyke sluit die plant van dekgewasse in.
Medeprodusente wat hierdie praktyke self toepas, kan daarvan getuig....
The how to of planter maintenance and fine-tuning
Poor maintenance or maintenance focussed in the wrong areas can ultimately cause an unexpected or early failure of a product. On planters, other than just causing a failure, not doing maintenance can cause extreme...
VELDBRANDE: produsente se wintersport
As die veld aan die brand is dan is daar gewoonlik moeilikheid. Veldbrande is meestal onvoorspelbaar en ook nie maklik om te beheer nie. Vuur kan alles verteer en veroorsaak soms dat produsente nie...
’n Nuwe rampokker in saad – aalwurmnavorsing weer in kollig
Grondbone word onder besproeiing sowel as op droëland verbou, hoofsaaklik in die westelike en noord-westelike gedeeltes van die Vrystaat, Noordwes, Noord-Kaap, Limpopo en Mpumalanga. Beide kommersiële produsente en kleinboere verbou hierdie proteïen- en olieryke...
Barley: significant increase in herbicide resistance found
It is a well-known fact that the presence of weeds in any crop has a negative impact on yield. The range of these crop losses depends on a variety of factors. One such factor...
Geen rus op dié plaas nie
Burrie Naudé boer in die Hoopstad-omgewing op die plaas Rusplaas, maar sedert hierdie jong produsent sy hakke in dié plaas se grond ingeskop het, is daar nie veel sprake van rus nie.
Hy het in...
Primêre grondbewerking vir optimale gewasprestasie
Die doelwitte van primêre grondbewerking is eerstens om ’n gunstige saadbed te vorm sodat die sade vinnig kiem en saailinge ’n uitgebreide wortelstelsel vestig en tweedens om die grond se struktuur gunstig te maak...
Konserwatiewe beplanning IS SLEUTEL TOT SUKSES
Danus van Zyl boer op die plaas Doringfontein naby Leeudoringstad. Hy het drie jaar gelede by sy pa, Kobus van Zyl, op die plaas aangesluit en saam boer hulle onder die besigheidsnaam DVZ-boerdery. Hy...
Geneties-gebaseerde innovasie onder druk in Suid-Afrika
In Oktober 2021 het die Suid-Afrikaanse reguleerder van geneties gemodifiseerde organismes (GMO’s) aangekondig dat alle produkte wat deur middel van sogenaamde “nuwe telingstegnologieë” (NTT’s) ontwikkel word, as GMO’s gereguleer sal word.
Dit beteken onder andere...
Robuuste groentjie “onttroon” berugte peulaalwurm
Dit het alles begin met ’n siek grondboonplant waarvan daar eintlik net foto’s geneem moes word om peulaalwurmskade te illustreer… Dit is die jaar 2016 en Suid-Afrikaanse nematoloë is op die punt om ’n...