Nadraai van uitermatig nat seisoene ondersoek

Die ongekende verhoging in reënvalfrekwensie en -intensiteit het produsente die afgelope seisoen in baie opsigte gekniehalter. Sommige produsente het gesukkel met versuiptoestande, terwyl ander moes toekyk hoe hul lande in riviere verander. Een aspek wat...

Koring op koers vir ’n goeie oes

07/07/2021 Die plaaslike wintergraanseisoen is goed aan die gang en tans lyk produksie-omstandighede – veral in die Wes-Kaap – belowend. Goeie, wydverspreide reën het oor die produksiegebiede voorgekom en aanplantings kon goed plaasvind, ten spyte...

Drie maal skade as fusarium toeslaan

Dr Gert van Coller, Direktoraat: Plantwetenskap, Wes-Kaapse Departement van Landbou, Elsenburg Dr Lindy J Rose, Departement Plantpatologie, Fakulteit AgriWeten-skappe, Stellenbosch Universiteit Deel 1 Alhoewel die oppervlakte onder koringproduksie in Suid-Afrika aansienlik afgeneem het oor die jare (1 550 000 ha in 1990 versus 566...

Fusarium-aarskroei: Kultivarweerstand en swamdoders ’n wenspan

Deel 3 Kultivarweerstand is die mees ekonomiese en volhoubare benadering tot die beheer van aarskroei. Daar bestaan egter geen enkelgene wat ’n hoë vlak van weerstand teen aarskroei verleen nie, soos wat die geval is...

Monitering noodsaaklik vir geïntegreerde insekbestuur

Die voorkoms van sekere insekte op landboukundige gewasse kan potensieel tot skade op die gewas asook opbrengsverliese lei. Om ekonomiese verlies te voorkom, is dit nodig om die populasietoename van die betrokke insekpopulasie te...

Ons leer elke seisoen meer van sojabone

Enige twee seisoene verskil in ’n mindere of (hoofsaaklik) meerdere mate van mekaar. Daar is egter ’n paar gemene delers by sojaboonproduksie wat aandag vereis. Vir die doel van hierdie artikel sal oorsigtelik gekyk...

Passie vir landbou vind uiting in resultate

Johann Pistorius bedryf ’n geïntegreerde gemengde boerdery in die Val-omgewing naby Standerton in Mpumalanga. Die uitstekende opbrengste wat hy behaal, skryf hy toe aan die seëninge wat hy ontvang het en ook omdat hy...

Oorweeg dekgewasse vir somersaai-dele ook

Landboukundiges reg oor die wêreld kan getuig van die sukses wat produsente uit alle klimaatsones met bewarings­landboupraktyke behaal. Hierdie praktyke sluit die plant van dekgewasse in. Medeprodusente wat hierdie praktyke self toepas, kan daarvan getuig....

Mielieboere “kan nie fout maak” deur sojabone in te sluit

Die Suid-Afrikaanse sojaboonbedryf kort ’n broodnodige impetus. Om opbrengste egter wesenlik te verbeter, sal produsente ’n paar kopskuiwe moet maak oor hoe hulle hul gewasproduksiestelsels en grond hanteer. Dit was die boodskap in ’n...

Nematodes as biological control agents

The Africa stem borer or Busseola fusca (Photo 1), is one of the most economically important pests of maize in South Africa. This pest is indigenous to Africa and distributed over the whole maize...

LATEST EDITION