Aanbevelings van landboumiddels: Wie dra die verantwoordelikheid?
Min besluite op ’n plaas het groter gevolge as die keuse en toediening van landboumiddels (plaagdoders en verwante middels). Een verkeerde aanbeveling kan lei tot gewasskade, onaanvaarbare maksimumresiduvlakke, omgewingsbesoedeling, versnelde weerstandsontwikkeling, die verlies van...
Agricultural drones in practice
Agricultural drones have developed from a relatively new technology into an increasingly important precision-application tool. Selecting the correct platform, however, involves much more than comparing tank capacities. This article examines the practical differences between...
El Niño en die mielieplantvenster
Daar word verwag dat ’n baie sterk El Niño-gebeurtenis tydens die somergroeiseisoen van 2026/2027 sal plaasvind. Droër en warmer toestande oor die somerreënvalgebied van Suid-Afrika gedurende die somer is tipies tydens El Niño, en...
Atrasien en s-metolachloor in grond: implikasies vir onkruidbeheer en opvolggewasse
Atrasien, wat in 1957 bekendgestel is, is sedert die 1960’s reeds ’n staatmakeronkruiddoder in Suid-Afrika vir die beheer van eenjarige breëblaaronkruidsoorte (dikotiele) in sekere grasgewasse soos mielies en suikerriet. S-metolachloor is in 1996 bekendgestel...
Managing weeds in crop rotation systems
Crop rotation systems improve weed management by offering a wider range of herbicide options when used correctly. Alternating chemicals with different mechanisms of action enables producers to target a broader spectrum of weeds and...
Grain biosecurity: lessons from SA’s FMD outbreak
The recent foot-and-mouth disease (FMD) outbreaks highlighted the far-reaching consequences that biological threats can have on South African agriculture. While the disease affected livestock directly, the outbreak exposed vulnerabilities in surveillance systems, traceability, diagnostics,...
SA’s poultry industry: from crisis to growth
For a decade leading up to 2019, South Africa’s poultry industry was in distress. Year after year, production declined while imports continued to grow, placing immense pressure on local producers and threatening one of...
Skape, lusern en mielies – die dinge wat geld inbring
In die Reitz-distrik is daar twee produsente wat reeds die voordele van ’n skaap-lusern-mielie-wisselboustelsel ervaar: Willie Roux en Neil Claassen (Graan SA-Raadslid). Beide hierdie produsente is dit eens dat hierdie stelsel hul winsgewendheid verhoog...
The role of precision agriculture in scenario planning and crop yield prediction
Scenario planning is a way of preparing for more than one possible outcome, rather than relying on a single expectation of how the season will unfold. When reading up on plans and the importance...
Wees op jou hoede vir trekkerkoste
Produsente het oor die afgelope paar jaar ’n drastiese styging in insetkoste ervaar. Alhoewel daar hoofsaaklik gefokus word op die direkte koste soos saad, kunsmis en onkruiddoder, bekruip die vaste koste almal stil-stil. Meganisasiekoste...















