Die rol van oppervlak- aktiewe molekules in skuimgenerering en fase-oordrag

Toediening van landbouprodukte word gereeld belemmer en vertraag deur hardnekkige skuim wat in spuittoerusting voorkom. Skuim verhoog die hoeveelheid lugborrels in die mengsel en kan lei tot spuitkarre wat oorstroom. Dit kan selfs veroorsaak...

The importance of IPM in managing insect pests

Insects possess a remarkable ability to adapt to a changing environment. They have fast life cycles and can spread fast and effectively to new areas. Because of these abilities insect populations can rapidly become...

Grain aphid surveys show loss of susceptibility against some active ingredients

Given the adaptive ability and high damage potential of aphids, it is necessary to monitor aphid populations in wheat production areas and screen them for shifts in sensitivity against commonly used active ingredients. Grain...

Geïntegreerde siektebeskerming bied ’n volhoubare benadering

Graangewasse soos mielies, sojabone, sorghum en sonneblom vorm die ruggraat van voedselproduksie en landbou-ekonomieë wêreldwyd. Hierdie gewasse word egter voortdurend bedreig deur ’n verskeidenheid siektes wat deur swamme, bakterieë en virusse veroorsaak word. Siektes...

Graanroosluis veral gevaarlik saam met GGDV

Groot getalle graanroosluis (Metopo­lo­phium dirhodum) (Figuur 1 A-F) het in 2024 en 2025 in die Wes-Kaap se ko­ring- en garsproduk- siestreke voorgekom. Hierdie luisspesie voed primêr op die onderkant van die oudste blare van koring-...

Aanbevelings van landboumiddels: Wie dra die verantwoordelikheid?

Min besluite op ’n plaas het groter gevolge as die keuse en toediening van landboumiddels (plaagdoders en verwante middels). Een verkeerde aanbeveling kan lei tot gewasskade, onaanvaarbare maksimumresiduvlakke, omgewingsbesoedeling, versnelde weerstandsontwikkeling, die verlies van...

Agricultural drones in practice

Agricultural drones have developed from a relatively new technology into an increasingly important precision-application tool. Selecting the correct platform, however, involves much more than comparing tank capacities. This article examines the practical differences between...

El Niño en die mielieplantvenster

Daar word verwag dat ’n baie sterk El Niño-gebeurtenis tydens die somergroeiseisoen van 2026/2027 sal plaasvind. Droër en warmer toestande oor die somerreënvalgebied van Suid-Afrika gedurende die somer is tipies tydens El Niño, en...

Atrasien en s-metolachloor in grond: implikasies vir onkruidbeheer en opvolggewasse

Atrasien, wat in 1957 bekendgestel is, is sedert die 1960’s reeds ’n staatmakeronkruiddoder in Suid-Afrika vir die beheer van eenjarige breëblaaronkruidsoorte (dikotiele) in sekere grasgewasse soos mielies en suikerriet. S-metolachloor is in 1996 bekendgestel...

Managing weeds in crop rotation systems

Crop rotation systems improve weed management by offering a wider range of herbicide options when used correctly. Alternating chemicals with different mechanisms of action enables producers to target a broader spectrum of weeds and...

LATEST EDITION