New seasons await

What a pleasant privilege to start walking this special new path officially in the month of September. Symbolically, September means refocussing our energy – September 2021 is therefore the beginning of many new seasons...

Nuwe seisoene lê voor

Wat ’n aangename voorreg om in Septembermaand amptelik hierdie spesiale nuwe paadjie te begin stap. Simbolies beteken September om ons energie te herfokus – September 2021 is dus die begin van vele nuwe seisoene...

Jannie Div … attention! Dismissed!

I suspect my last day as CEO here at Grain SA may not be very different from the last day of my national service. It was a commotion because the commanding officer said we...

Jannie Div … aandag! Uittree!

Ek vermoed my laaste dag as HUB hier by Graan SA gaan dalk nie baie anders wees as die laaste dag van my nasionale diensplig nie. Dit was ’n geharwar omdat die bevelvoerder gesê...

Advice from the home straight

This is the second last editorial I will write for SA Graan/Grain. The plan is still for me to lay down the reins as CEO at the end of August 2021. Last month an...

Raad vanuit die pylvak

Hierdie is die tweede laaste hoofartikel wat ek vir SA Graan/Grain skryf. Die plan is steeds dat ek aan die einde van Augustus 2021 die tuig as HUB neerlê. Verlede maand is ’n artikel...

A plan to get SA through the winter

Winter has arrived. The Cape weather brought rain in time for planting and the frost is busy helping our summer crops to dry off so that it can be harvested. The multitude of predictions that...

’n Plan om SA deur die winter te dra

Die winter is hier. Die Kaapse weer het reën gebring vir planttyd en die ryp is besig om ons somergewasse te help afdroog sodat die oes ingesamel kan word. Die menigte voorspellings dat ons...

Heavy issues are on the table

During April, the Grain SA leadership spent a few days aside to determine where the organisation currently stands and what the road ahead should be. A lot was said about our DNA regarding the sustainability...

Daar’s gewigtige sake op die tafel

Graan SA se leierskap het in April vir so ’n paar dae tyd eenkant spandeer om te bepaal waar die organisasie tans is en waarheen ons op pad behoort te wees. Baie is gesê oor...

LATEST EDITION