New seasons await
What a pleasant privilege to start walking this special new path officially in the month of September. Symbolically, September means refocussing our energy – September 2021 is therefore the beginning of many new seasons...
GRAANPRODUKSIE BO POLITIEK: die saad van stabiliteit
OP PAD HUIS TOE NÁ NAMPO 2025 HET EK GEDINK OOR WAT HIERDIE JAAR SE GELEENTHEID SO BESONDERS GEMAAK HET. DIE ANTWOORD LÊ NIE NET IN DIE GROOT AANTAL BESOEKERS NIE, MAAR IN DIE...
Kom ons gesels oor KLIMAATSVEERKRAGTIGHEID
’n Algemene wanopvatting onder talle verbruikers is dat landbouprodusente ons grond oorbenut, onbeheers besoedel en aansienlik bydra tot koolstofvrystellings. Dit kan nie verder van die waarheid wees nie. Graanprodusente beskou grond as die basis...
Grain SA drives innovation and sustainability
Every March we have the privilege to host the Grain SA Congress at NAMPO Park. This important event on our calendar is an opportunity for members and value chain partners to discuss our progress,...
Met tegnologie bou ons ’n toekoms
Graan SA se onlangse NAMPO Oesdag, met sy fokus op die nuutste tegnologiese vooruitgang in landbou, het weer eens die beslissende rol van tegnologie uitgelig om suksesvolle en volhoubare graanproduksie te verseker. In ’n...
’n Plan om SA deur die winter te dra
Die winter is hier. Die Kaapse weer het reën gebring vir planttyd en die ryp is besig om ons somergewasse te help afdroog sodat die oes ingesamel kan word. Die menigte voorspellings dat ons...
INNOVATION THE ANSWER TO FLOURISH AGAIN
‘RESILIENCE THROUGH INNOVATION’ IS THE THEME OF THE NAMPO HARVEST DAY 2026. THIS THEME HIGHLIGHTS THE REALITIES OF MODERN GRAIN PRODUCTION IN AN INCREASINGLY COMPETITIVE GLOBAL ENVIRONMENT SHAPED BY TIGHTENING MARGINS, RISING CLIMATIC VOLATILITY,...
This is how we go about with water received by grace
I recently became aware of an anomaly (contradiction) that awakened a certain emotion in me. I read about important opinion formers in society who, as ‘experts’, write about how we as agriculturists use the...
Bangmaakgeluide in die nag …
“Wat laat produsente snags wakker lê? Produsente is planmakers” is die tema vir vanjaar se kongres. Produsente se bekommernisse is ons bekommernisse en ons sal diep delf om by die kern van die kwessies...
Bly bestendig in die storm (en/of droogte)
In die landbougemeenskap is ons gewoond aan veranderinge en die verskuiwing van risiko’s. As daar tans na die breër omgewing gekyk word, is daar verskeie storms en onsekerhede wat broei.
Op ekonomiese gebied kom die...










