Herstel balans in dié debat

Ek skryf hierdie hoofartikel terwyl ek in die vliegtuig sit. Oorkant my sit drie jongmense. Een dra ’n koronavirus-masker en hulle bestel vegetariese toebroodjies, nie vleis nie. Dalk is hulle bang vir voëlgriep of...

Restore balance in this debate

I am writing this editorial while sitting in an aeroplane. Across the aisle three young people are seated. One is wearing a coronavirus mask and they order vegetarian sandwiches, not meat. Maybe they are...

Plans made together give hope during challenges

March is Congress month. The Grain SA leadership and staff are criss-crossing the country to talk and listen to members at grassroots level. Feedback is given and plans are made together about what we...

Planne saam gemaak gee hoop tydens uitdagings

Maart-maand is Kongres-maand. Die Graan SA-leierskap en -personeel deurkruis die land om op grondvlak met die lede te praat en te luister. Daar word terugvoer gegee en saam planne gemaak oor wat ons kan...

Our contribution to a more stable agricultural environment

Last month I wrote about how instability or stability can let one’s emotions see-saw between feeling angry and flourishing. In 2020, Grain SA is focusing on creating more stability for our grain producers so...

Ons bydrae tot ’n meer stabiele landbou-omgewing

Ek het verlede maand geskryf oor hoe onstabiliteit of stabiliteit ’n mens se emosies kan laat wipplank ry tussen kwaad wees en om te floreer. Graan SA gaan in 2020 daarop fokus om meer...

May 2020 be a turning point in our history

Looking back on the year 2019, it was one with a meagre yield, except perhaps for the Rugby World Cup! The expectations of more clarity on land reform and a master plan for agriculture...

Mag 2020 ’n draaipunt in ons geskiedenis wees

As ek terugkyk oor die jaar 2019 het dit maar ’n karige opbrengs gelewer, behalwe dalk vir die Rugbywêreldbeker! Die verwagtinge van meer duidelikheid oor grondhervorming en ’n landboumeesterplan wat die sektor kan vorentoe...

Create ample shadow for the future

A team from Grain SA recently attended the annual Global Leadership Summit. One of the quotes that gave me renewed energy and vision was the remark by Todd Henry: ‘A society grows great when...

Skep ruim skaduwee vir die toekoms

Graan SA-span het onlangs die jaarlikse Global Leadership Summit bygewoon. Een van die aanhalings wat my net weer nuwe energie en visie gegee het, was die opmerking van Todd Henry: “A society grows great...

LATEST EDITION