’18 se Groot Griep

Beste Grootneef Oupa het soms vertel van ’18 se Groot Griep. Dit was ’n snerpende winter. Die suidewind het egter nie net kapok oor die vlaktes gejaag nie, maar ook ’n ongenaakbare griep oor die...

Potpourri van nostalgie

Beste Grootneef Versoeningsdag, Kersdag en Oujaarsdag. Vader Tyd keer elke jaar dié drie dae in ’n stroomversnelling vas op pad Nuwejaar toe. Dan breek die nuwe jaar se stroom oor die keerwal en vat almal...

’n Stille Nag in die vreemde

Beste Grootneef Dit was ’n koue aand met ligte motreën wat teen jou gesig vasgewaai het. Die trietsige son het net na drie-uur die middag agter die berg verdwyn. Die voetheuwels om die berge was...

Die jaar toe dit skielik winter geword het

Beste Grootneef President Ramaphosa se somber stem het op ’n Sondagaand die radioprogram Sterre en Planete onderbreek. Hennie Maas se stem is gedoof, waarna die president die land meegedeel het van iets groots, nie net...

Maskers

Beste Grootneef Een aand laat flits ek deur die TV-kanale op soek na iets anders as corona-nuus. Die kanaal waar ek toe vassteek, het gehandel oor die presidentskap van president George W. Bush in 2001....

Waar is Justitia?

Beste Grootneef Sy was ’n mooi vrou – lank en slank met hare wat oor haar skouers val. Sy staan steeds effe vooroor en luister. Haar oë is bedek met ’n blinddoek, sodat sy met...

Learn to listen and listen to learn

The Dalai Lama once said, ‘When you talk, you are only repeating what you already know, but if you listen, you may learn something new.’ The mentors who are part of the Grain SA...

Die onsigbare kleed

Beste Grootneef Ek het laat middag my arm skoon uit sy potjie gepluk, maar kon nie ’n kuggie uit die gennie se keelgat lostrek nie. Iets is verstop, want die Honda se tenk is nog...

Knowledge offers the potential to change lives

The 2019 Potential Commercial Farmer of the Year is Sabatha Ewart Mthethwa from Dannhauser in KwaZulu-Natal. As everyone knows, it takes a team to make a winner and Sabatha has a whole team supporting...

Grain trusts support sustainability PART 4: Sorghum Trust

Following the closing of the Sorghum Board in 1997, the reserve funds of the Board were transferred to the Sorghum Trust. These funds became the discretionary funds of the Trust and are managed by...

LATEST EDITION