Die volmaan
Beste Grootneef
Tyd vloei verby met die son en planete in ’n ewige vlug deur die ruimte. Met die aarde aan die draai al om sy eie as word dag en nag in gelyke maat...
Ter sake | On the agenda
A monthly SA Graan/Grain feature with important dates, multimedia links, Grain SA diary events as well as current grain-related news bits.
Die kavalkade
Beste Grootneef
In die ou dae is daar net voor die een-uur-nuusbulletin smiddae op Radio Suid-Afrika noodberigte uitgesaai. Die meeste van dié noodberigte het gehandel oor mense wat op reis was en dan versoek is...
Om afskeid te neem
Beste Grootneef
Om afskeid te neem is so deel van die lewe soos die son wat soggens opkom en saans weer in die weste met laaste lig verdwyn. Elke dag met geleende tyd – sonder...
Die getooide jagter
Beste Grootneef
April was die maand van die groot waters deur die Vrystaat. Spruite het hoogwater gevloei en damme het oorgeloop. Strome van seën. Uit Hennenman se wêreld laat weet neef Jaco dat in November...
Om raak te skiet en mis te boor
Beste Grootneef
Vra maar vir Naas Botha, die verskil tussen ’n hero en ’n zero is soms so dik soos ’n polonieskil. ’n Menigte van sy skepskoppe is maar net-net tussen die pale deur. Effe...
Potpourri van nostalgie
Beste Grootneef
Versoeningsdag, Kersdag en Oujaarsdag. Vader Tyd keer elke jaar dié drie dae in ’n stroomversnelling vas op pad Nuwejaar toe. Dan breek die nuwe jaar se stroom oor die keerwal en vat almal...















