SA Grain April 2019

  • All
  • COLUMNS
  • EDITORIAL
  • GRAIN SA
  • LEAD ARTICLE
  • ON FARM LEVEL
  • RELEVANT
  • REVIEW ON CONGRESS

Swart ekonomiese bemagtiging
– Deel 2 : Gewysigde agri-SEB-sektorkode

In die Maart-uitgawe (Deel 1) is ’n uiteensetting gegee van verskeie praktiese en volhoubare oplossings rakende eienaarskap wat in die landbousektor toegepas kan word. Aangesien daar nog nie duidelike riglyne vir grondhervorming is nie, moet deelnemers in dié sektor hulself intussen vereenselwig met die raamwerk van swart ekonomiese bemagtiging (SEB) – dit mag dalk net […]

Klimaatverwagtings vir die vroeë winter

Die somerreënvalvoorspelling vir Desember, Januarie en Februarie van die 2018/2019-seisoen het aangedui dat daar goeie kanse vir bo normale reënval was. Ongelukkig was dit net sekere gedeeltes wat bo normale reën gekry het (Figuur 1). Dit blyk of dit weer ’n laat somer was soos die afgelope paar jaar, waar reën meestal gedurende Februarie en […]

Oorwintering in 2019: Uitdagings en praktiese riglyne

Alhoewel daar al baie oor die onderwerp van oorwintering geskryf is, bly dit ’n groot uitdaging vir elke produsent. Enersyds omdat voer in alle waarskynlikheid die grootste koste-inset vir die veeprodusent is en andersyds omdat geen twee wintertydperke ooit dieselfde is nie. Voeg daarby kwessies soos die gehalte en hoeveelheid beskikbare veld wat met die […]

Die plaagdoderetiket: Jou paspoort tot sukses en veiligheid

Alle plaagdoders wat in Suid-Afrika verkoop word, is onderworpe aan die Wet op Misstowwe, Veevoedsel, Landboumiddels en Veevoedsel, 1947 (Wet Nr. 36 van 1947) wat streng vereistes neerlê: Plaagdoders moet onder die Wet geregistreer wees. Dit moet in stewige, goedgekeurde houers wees wat nie lek as die plaagdoder oorgegiet word nie. Die samestelling en fisiese […]

Gevreesde VSA-onkruid nou ook in Suid-Afrika

‘n Mens hoor gereeld hoe klein die wêreld geword het en hoe maklik dit nou is om van een kontinent na ’n ander te reis binne ’n kwessie van ’n dag of twee. Ongelukkig geld hierdie gerief ook vir peste en plae, met Suid-Afrika wat gedurende 2018 ’n nuwe Amaranthus-spesie ryker geword het. Anders as […]

Carbon sequestration potential of Western Cape grain farming systems
Part 2

Phase 2 of the overarching winter grain carbon footprint project involved the determination of the carbon sequestration potential of different farming and cropping systems, taking into account the crop rotations, tillage regimes and organic matter inputs. In Part 1 (January 2019) the carbon emissions of grain farming in the Western Cape were assessed. The carbon […]

As boer in jou bloed is

Vir die Van Zyls van Marseilles tussen Tweespruit en Ladybrand in die Suidoos-Vrystaat was daar nog nooit juis ’n kwessie hieroor nie: Hulle is produsente. Theo sr (72) se pa, wat ook in die omgewing geboer het, is skielik oorlede toe hy nog ’n kleuter was en sy kleinboet enkele dae oud. Sy wyle ma, […]

Argentine no-till systems: Major elements, insights and challenges

Since converting from conventional tillage to no-tillage, the functionality of cropping systems across Argentina has changed considerably. The newly introduced agronomic management practices have unlocked unused potential of the soil-crop system while simultaneously enhancing sustainable crop production. In turn, cropping systems have become more stable over long-term periods and have enabled producers to plan each […]

Alles en nog meer oor diesel

Diesel maak ongeveer 12% van ’n graan- en oliesadeprodusent se lopende produksiekoste uit. Die prys van diesel is belangrik, maar die kwaliteit van diesel raak deesdae al hoe belangriker. Heelwat nuwe rolspelers het die dieselmark betree en bied aantreklike pryse vir produsente aan. Vir die koste van ’n vrag diesel en die skade wat swakkwaliteitdiesel […]

22|03|2019
Gars en hawer: Hoe lyk die mark?

In die Wes-Kaap speel gars en hawer ’n belangrike rol in die wisselboustelsels van die wintergraanstreke. Dit dien ook ’n doel rakende die diversifisering van gewasse vir die produsent, asook ten opsigte van die verspreiding van prys- en produksierisiko’s. Verder word dit ook benut as ’n voedingsbron vir mens en dier. Die produksie van die […]

Sponsors

Met die louere wegstap

SA Graan/Grain dekking van Kongres 2019 Die SA Graan/Grain redaksie bring hierdie samevatting oor vanjaar se Graan SA Kongres aan ons lesers en lede van die organisasie wat nie persoonlik Kongres bygewoon het nie. Dit moet egter geensins geag word as ‘n genotuleerde weergawe van Kongres of kongresverrigtinge nie, aangesien laasgenoemde in die amptelike notule […]

Wegbreeksessies plaas bedryfsaangeleenthede onder die soeklig

Die liggingsdifferensiaal het aansienlike aandag op die wegbreeksessies gekry na aanleiding van die besoek van dr Matt Roberts en sy verwagte verslag en aanbevelings. Die uitbreiding van die kontantmark is ook bespreek. Navorsing het heelwat aandag geniet by die Mieliewegbreeksessie, terwyl kwotas en tariewe weer in oënskou geneem is tydens die Wintergraansessie. Gradering en gehalte […]

Graan SA se leierskorps soos op 7 Maart 2019

Grain commodities: Looking back and ahead

Dr Werner Rossouw, a grain trader and director of Silostrat, addressed the Grain SA Congress on lessons to be learned in the grain trading environment. He had Congress delegates hanging on his every word during his presentation. Current season 2018/2019 He began by sharing the good news that local demand for grain crops would be […]

The power of relationships – a story of two game rangers

Game rangers Alex van den Heever and Renias Mhlongo have worked together for more than 23 years. Holding up a large brown seed, Alex demonstrated their symbiotic relationship in the bush. Neither the thumb nor forefinger alone enables one to successfully hold the seed to access its potential. However, when used ‘in partnership’, the seed […]

An objective look at land reform

Mr Malcolm Ferguson (retired ambassador and associate: In Transformation Initiative) was invited to Congress to reflect on ways to make a new footprint in the South African grain industry. First a word of caution He cautioned Congress delegates against being emotional and overreacting to news, in particular because of the many falsehoods and fake news […]

Dis tyd vir vorentoe kyk en deelneem, sê Jaco Minnaar

Kyk vorentoe en neem deel om ’n nuwe era vir Suid-Afrika en sy landbou te laat aanbreek. Die sogenaamde “nege verlore jare” (onder oudpresident Jacob Zuma) is verby en agter die rug. Apatie en onbetrokkenheid gaan nie die soort erfenis skep wat jy aan jou kinders verskuldig is nie. Dít was mnr Jaco Minnaar, voorsitter […]

Produsente positief teenoor organisasie

Graan SA het tydens die afgelope Kongres terugvoer aan lede oor die resultaat van die heffingsinkomste vir die 2018/2019-seisoen verskaf. Mnr Ralf Küsel (nuutverkose voorsitter van die Bemarkingswerksgroep) het gesê dat alhoewel die pryse van die kommoditeite steeds onder druk bly, die lede hul bydrae positief gelewer het. Die baie mooi heffingsbedrag wat ontvang is, […]

Dienslewering hul forte

100 jaar (of langer)-mylpale gevier

Verskeie landboubesighede vier vanjaar hul eeuwording of selfs langer in die landboubedryf. Graan SA het tydens Kongres erkenning aan die volgende maatskappye gegee wat vanjaar 100 jaar oud is: BKB, Landbouweekblad, OVK, Overberg Agri, Santam en VKB. NWK, Senwes en Suidwes is hierdie jaar reeds 110 jaar oud!

Voetspore…reflekteer vandag oor joune, want dit is môre se nalatenskap

Ná groot onsekerheid die afgelope jaar moes Graan SA krities reflekteer en beslissende stappe doen om ’n nuwe voetspoor vir boerdery en plaaslike voedselproduksie te skep. Die organisasie het homself daartoe verbind om steeds belanghebbendes van die regering en landbou te betrek in sy pogings om volhoubare graanproduksie en nasionale voedselsekerheid te verseker. Met die […]

Commitment enables progress towards sustainable land use

South Africa is facing many challenges on a number of different fronts – not least of all, successful transformation in the agricultural sector. Change is often uncomfortable and it can be slow. As development is a process, this all takes time – hence the programme of Grain SA that is working towards transformation in the […]

Mentorskap kan jou lewe verander

Grondhervorming is ’n realiteit. Daar is baie nuwe, onopgeleide boere wat boer en wat die raad, leiding en ondersteuning van ’n mentor nodig het. Dit is waar dat dit ’n uitdagende taak mag wees om as mentor vir hierdie nuwe toetreders tot die landbou op te tree, maar dit hoef nie so te wees nie. […]

Dreams come true with motivation and support

Mr Jannie de Villiers, CEO of Grain SA, once said, ‘A coach has his own game plan and tells you what to do to achieve his goals. A mentor, however, is a person that gives you advice on how to achieve your own goals and dreams.’ Mr Paul Wiggill firmly believes in the old Chinese […]

Ontwyk Sclerotinia deur verbouingspraktyke reg te bestuur

Sclerotinia is tans, naas droogte, die grootste oorsaak van lae opbrengste in sekere seisoene in groot dele van Suid-Afrika waar sojabone verbou word. Dit is ongelukkig so dat dit beskou word as ’n “goeie produsent-siekte”. Die sojabone van goeie produsente word gewoonlik onder optimale verbouingspraktyke aangeplant, wat lei tot welige plante wat gou die blaredak […]

Die fees van die opwekkers

Beste Grootneef Ons het so ’n tydjie gelede by die familie in die stad gaan kuier. Om daar uit te kom bly ’n stryd – die oorvol paaie, taxi’s en tollenaars maak dit ook nie makliker nie. Min het ons geweet wat in die stad op ons wag. Hoe dit ook al sy – dit […]

Ter Sake

Remain calm and keep a level head

I have travelled many kilometres over the past three months. First during the holiday and then to all the regional meetings. One phenomenon everywhere on our country’s roads has got me thinking. It is those cars that pass you at 140 km/h going downhill, only to get stuck again at 80 km/h going uphill. If […]