SA Grain July 2019

  • All
  • COLUMNS
  • EDITORIAL
  • FOCUS - FERTILISER
  • GRAIN SA
  • LEAD ARTICLE
  • MINI FOCUS - LIME
  • ON FARM LEVEL
  • RELEVANT

Waar is die middel?

Twee van ons jongmense in landbou wat by Agri SA werksaam is, Mihlali Xhala en Jolanda Andrag, skryf nou die dag aan president Ramaphosa dat hy asseblief moet help om weer die “middel van die pad” te definieer en waardes en standpunte daarstel sodat ons in die landbou nie hoef te kies tussen die linkse […]

Bioinformatics: Harnessing the power of genetic data

The revitalisation of the wheat industry in South Africa is high on the priority list of many role-players in the industry and one avenue to expedite this is through focused scientific research. During the first week of February, ARC-Small Grain was privileged to take part in the Bioinformatics and Wheat Genomics II Workshop that was […]

Verskans jou só teen brandskade en -eise

Vure ontstaan dikwels as gevolg van nalatigheid, maar soms is dit nie die geval nie. Dit maak egter nie saak hoekom die vuur ontstaan het nie, daar is gewoonlik skade en dikwels sal ’n persoon iemand anders vir dié skade verantwoordelik wil hou. Hoe verskans jy jou teen eise? Die belangrikste is om ’n opbetaalde […]

Insect rearing on artificial diets

The mass rearing of insect pests was and still continues to be an important part of agricultural research. ‘Reared insects’ refers to insects that are bred and maintained in the laboratory in contrast to those collected directly from a field. Insects reared on artificial diets are produced on synthetic diets and not on available host […]

Rekordverbruik van sojabone in die kollig

Dit is nie ’n geheim dat die Suid-Afrikaanse oliesademark die afgelope paar jaar aansienlik verander het nie. Die sojaboonmark is een van die wat die meeste gegroei het, aanvanklik eers aan die produksiekant en toe het verwerkers goed gereageer en ook plaaslik begin verwerk. Die oliesademark is baie kompleks, grotendeels omdat die kommoditeit se prys […]

Dekgewasbestuur se effek in wintergraanstelsels

Deel 1: Impak op die hoeveelheid oorblywende residu’s en beskikbaarheid van voedingstowwe in die deklaag Die Swartland beskik oor ’n Mediterreense klimaat met 80% van die jaarlikse reënval wat tussen April en September voorkom (Agenbag, 2012). Die koel, nat winters is ideaal vir die verbouing van koring, kanola en lupiene asook peulgewasweidings soos medics. Die […]

Aanvullende lekke vir weidende herkouers

Groot dele van Suid-Afrika bestaan uit veld wat deur plaasvee en wild benut word. Daar kom heelwat verskille voor in die samestelling en bedekking van veld. Alhoewel daar min wetenskaplike bewyse bestaan vir noemenswaardige voordele met sommige lekke op veld, is dit algemene praktyk om ’n groot verskeidenheid lekke aan weidende diere te gee. Weidingskapasiteit […]

Annual soybean crop quality under scrutiny

Soybeans are the most important oilseed crop produced in South Africa, driven mainly by the demand for protein feed (in this case soybean oilcake) from the animal feed industry. Of the 1,31 million tons of soybeans processed from March 2018 to February 2019, 1,9% was used for human consumption, 16,7% for animal feed as full […]

A novel study: Biological suppression of wheat stem rust

There are three rust diseases of wheat, namely stem rust (Puccinia graminis), leaf rust (Puccinia tritici) and stripe rust (Puccinia striiformis), with stem rust being the most devastating. It is one of the most important diseases affecting several cereal crops, including wheat, barley, triticale, durum wheat and certain grass species. All aerial parts of the […]

Verstaan en hanteer jou grond beter

Produsente moet ’n kopskuif maak en besef dat grond ten eerste biologies van aard is. Die fisiese en chemiese samestelling daarvan is nie altyd die belangrikste nie. Grond is eerder ’n lewendige, interaktiewe en dinamiese ekosisteem as net ’n blote groeimedium. Deur herlewingslandbou word die boerderystelsel se prestasie met tyd verhoog deur die biologiese werking […]

Die belangrikheid van markinligting: Wat leer ons daaruit?

Deel 2: Witmielies Die eerste gedeelte van dié reeks het in die Junie-uitgawe van SA Graan/Grain verskyn en het gehandel oor die algemene belangrikheid en die gebruik van inligting in die Suid-Afrikaanse graan- en oliesademarkte. Deel 2 gaan meer na die spesifieke inligting van witmielies verwys. Aangesien die reeks grootliks fokus op die belangrikheid van […]

Landbouchemiese prys­tendense onder die loep… Hoe het dit jou geraak?

In die Wes-Kaap kan landbouchemikalieë tussen 16% en 20% van ’n koringprodusent se lopende produksiekosterekening uitmaak, terwyl dit in sekere dele van die somergewasproduserende dele minder as 5% uitmaak. Produksiepraktyke soos geenbewerking asook die probleem van onkruiddoderweerstand in die Wes-Kaap veroorsaak dat koste aan landbouchemikalieë uitermatig styg. Monitering van pryse Deurlopende monitering van insetpryse is […]

12|06|2019
Oliesaadprodukte: Waarde en geleenthede

Die internasionale handel speel ’n kardinale rol in enige land se ekonomie en dit dra grootliks by tot die vloei van buitelandse valuta in en uit die land. Indien die uitvoere meer as die invoere is, beteken dit die land het ’n positiewe handelsbalans – wat positief is vir die plaaslike ekonomie. Indien die invoere […]

Fertasa se siening oor mengsels van verskillende landboukalke en -gips

Die regulasies vir Wet Nr. 36 van 1947 maak voorsiening vir die vermenging van geregistreerde produkte soos landboukalk en landbougips as ’n sogenaamde “custom mix”. Die definisie hiervan word soos volg in die regulasies gegee: “Custom mix” means a mixture compiled on the written advice of a qualified person for a specific client and such […]

Ekonomiese impak van fosfaatregstellings

As gevolg van die toename in kunsmispryse en die uitdaging om korrekte ekonomiese investering in fosfaatregstellings te maak in alkaliese, kalkryke sandgronde, het die Universiteit van die Vrystaat se Departement van Grond-, Gewas- en Klimaatwetenskappe hieroor navorsing gedoen. Onder die leiding van professor Chris du Preez is die gedrag van fosfaat (P) in alkaliese en […]

Bekalking in minimumbewerking­stelsels ondersoek

Grondsuurheid is ’n belangrike opbrengsbeperkende faktor in landboustelsels. Die lae pH wat nadelig vir die meerderheid van gewasse is, is nie al beperking wat suurheid inhou nie. Suurgrond se lae pH beïnvloed nie slegs die gewasse direk nie, maar dit beïnvloed ook die beskikbaarheid van voedingstowwe. Sommige voedingstowwe raak minder beskikbaar vir plante, soos kalsium, […]

Proudly South African supplier of phosphate

Prior to 1953 South Africa imported all of its phosphate needs in the form of phosphate rock from Morocco. During the Second World War, the importation of phosphates came to a standstill for three years, which is also the half-life of phosphatic fertiliser in the soil. By 1946 there was a very real possibility of […]

Agricultural lime and commercialisation of small-scale farmers

One of the greatest opportunities to grow agricultural production, reduce unemployment and accomplish true economic empowerment, lies in the commercialisation of small-scale and subsistence farmers in South Africa. The majority of South Africans are unaware of the massive opportunity we have and the fantastic progress that has been made by the agri industry to change […]

Grain trusts support sustainability
PART 4: Sorghum Trust

Following the closing of the Sorghum Board in 1997, the reserve funds of the Board were transferred to the Sorghum Trust. These funds became the discretionary funds of the Trust and are managed by the Trustees in terms of the Trust Deed. Sorghum traders, commercial sorghum producers, emerging sorghum farmers, sorghum processors and the Minister […]

Bewaringslandbou in die Wes-Kaap

Stikstofbemestingsnorme vir koring ontwikkel Sedert bewaringslandbou in die laat tagtigs in die Wes-Kaap posgevat het, het boerderypraktyke drasties verander. Toepassing van bewaringslandboubeginsels verander die speelveld dramaties. Een van die belangrikste beginsels is grondversteuring wat tot ’n minimum beperk word – net genoeg om goeie ontkieming en saailingvestiging te verseker. Verminderde versteuring verlangsaam die afbreek van […]

Kwaliteit van kunsmis en kalk weer getoets

‘n Moniteringsprojek oor die gehalte van beskikbare kunsmis- en kalkprodukte op die Suid-Afrikaanse mark, se resultate is onlangs vrygestel. Die doel van hierdie projek was om vorige ondersoeke voort te sit en vas te stel in watter mate kunsmis- en kalkgehalte gehandhaaf word volgens die bepalings van die Wet op Misstowwe, Veevoedsel, Landboumiddels en Veemiddels […]

Fertasa hou 59ste kongres

Die Fertilizer Association of Southern Africa (Fertasa) het gedurende April hul jaarlikse kongres op Stellenbosch gehou. Sprekers van oor ’n wye spektrum het meestal oor regulatoriese aspekte gepraat wat kunsmisspesifiek is, maar ook die breër landbou-omgewing beïnvloed. Die kongres, wat baie goed bygewoon is, se tema was “Back to the future”. Voorsittersverslag Fertasa se voorsitter, […]

Korrekte bemesting optimeer graanproduksie

Bemesting is een van die grootste uitgawes wat ’n graanprodusent jaarliks moet aangaan, maar dit is ook ’n inset wat gevarieer kan word om kostes te bespaar. Saad moet geplant word en onkruiddoder moet teen ’n sekere peil toegedien word – anders werk dit eenvoudig nie meer nie. Diesel is ’n funksie van bewerking, maar […]

NAMPO Kaap skud vere reg vir September

Die Wes-Kaapse landboulandskap is nou maar eenmaal uniek. In September vanjaar bied die tweede NAMPO Kaap op Bredasdorp Park in die Overberg weer eens ’n blik op die verskeidenheid van dié provinsie se boerdery- en landboubesigheid. Vanaf Woensdag 4 September tot Vrydag 6 September sal daar vir produsente en besoekers leersame en bruikbare uitstallings, debatte, […]

Media beleef sukses van KZN- en Oos-Kaap-projekte eerstehands

Ontwikkelende landbou en sy boere lê my baie na aan die hart. Ongeveer vyf jaar gelede het ek vir die eerste keer kennis gemaak met Graan SA se “From Subsistence to Abundance”-ontwikkelingsprogram. Ek onthou soos gister hoe daardie kleinboere met hul mielielande gespog het en vol emosie vertel het hoe hul lewens verander het vandat […]

Bewaringslandbou

Maak dit ’n verskil aan die produksie-effektiwiteit van koring? Droëlandproduksiestelsels in die Wes-Kaap en meer spesifiek die Swartland-streek, is tradisioneel gebaseer op koringverbouing. Monokultuurverbouing het hoogty gevier sedert die 1700’s. Daar was darem so af en toe ’n afwisseling met braaklande of ’n hawerweiding hier en daar. Die dryf om peulgewasweidings in te bring (medics) […]

Opportunities and hard work go hand in hand

A true mentor is not someone who helps you with every aspect, but someone who teaches you skills that can help you lead your life independently. If there is one thing that Grain SA’s mentorship programme has achieved, it is to establish true mentors who are changing the lives of many aspiring farmers. Passion becomes […]

Die orrelpype

Beste Grootneef Sondagoggend in die kerk. Die orrel speel ’n sagte melodie terwyl gesinne uit die wyke die banke vul. Hier en daar kraak ’n bank wanneer iemand sy sit verskuif. Die bosduiwe roer op die vensterbanke en roep met diep kropgeluide. Ou Attie Orrelis trap donker klanke met die voetnote los. Eeueoue musiek van […]

Ter sake

Where is the middle?

Two of our young people in agriculture who are employed by Agri SA, Mihlali Xhala and Jolanda Andrag, recently wrote to President Ramaphosa asking him to please help define the ‘middle of the road’ again and to establish values and standpoints so that we in agriculture do not need to choose between views to the […]