Op soek na alternatiewe gewasse vir die Swartland en Overberg

Produsente in die Wes- en SuidKaap staar verskeie uitdagings in die gesig en vind dit toenemend moeilik om ekonomies te oorleef weens opeenvolgende droë seisoe ne, lae opbrengste en die kosteknyptang. Die behoefte bestaan...

Lede vertel waarom hul heffing betaal

Ten spyte van ’n moeilike seisoen tot dusver, is ons lede steeds positief teenoor Graan SA. Hulle besef die waarde wat die organisasie tot die graanbedryf toevoeg met die doel om produsente winsgewend op...

Opbrengs van geelmielies in weste van nader bekyk

In die omgang van Graan SA-personeel met produsente is daar heelwat vrae oor die opbrengs van die beskikbare geelmieliekultivars in die westelike droëlandproduserende gebiede. “Die opbrengste van die beskikbare geelmieliekultivars kom net nie by...

International export and value adding opportunities for South Africa

April 2018 JENNY MATHEWS, SA Graan/Grain contributor Guest speaker, Mr Ronald Jetten, is head of China National Cereals, Oils and Foodstuffs Corporation (COFCO) South Africa, a member of COFCO International, previously Noble Agri. Malthusian theory on its head? Jetten commented...

Bestuur jou graan- en veeprysrisiko só

October 2016 LUAN VAN DER WALT, landbou-ekonoom: Graan SA Die landbousektor het die afgelope paar jaar geweldige veranderinge ondergaan. Die veranderinge in die sektor strek vanaf plaasvlak reg deur die waardeketting tot en met die produk...

LATEST EDITION