OMNISAP®-patroonidentifikasie: Pasgemaakte aanbevelings vir uitdagings op die plaas.

Omnia ontleed reeds meer as 25 jaar lank plantsap. Eie aan die belofte aan ons produsente om onverpoosd na die jongste oplossings vir uitdagings ten opsigte van gewasverbouing te soek, het hierdie tegnologie ontwikkel...

Omnia se spesialiskennis is onlosmaaklik deel van volhoubaarheid

Die landboubedryf ervaar reeds ’n ge­ruime tyd die toenemende gevolge van klimaatsverandering. Die lang droogte en onvoorspelbare weerstoestande die afgelope jare, dwing produsente om fyner te dink en aanpassings te maak. Met die invloed van...

Voervloeiprobleme iets van die verlede met hawer

Hawer (Avena sativa) is ’n veelsydige kleingraan wat in die verlede grootliks vir die graanmark aangeplant is. Weens die gewas se goeie voedingswaarde en droëmateriaalproduksie, word dit deesdae ook as ’n belang­rike weidingsgewas beskou. Veeprodusente...

Stuit vervlugtiging en loging só

Ureumstabiliseerders bestaan uit urease-inhibeerders wat die vervlugtiging van stikstof (N) in ’n gasvorm vanaf grondoppervlakke beperk en nitrifikasie-inhibeerders wat die loging van nitraat-N in die grond verminder. Urease-inhibeerders vertraag die werking van urease-ensieme wat verantwoordelik...

Dié kultivars beïndruk in 2020

Gunstige klimaatsomstandighede in 2020 het tot gevolg gehad dat baie goeie kanola-opbrengste in die Swartland, Overberg en Suid-Kaap voorgekom het. Die afgelope seisoen se nasionale kanola­kultivaropbrengsdata van dié onderskeie streke is reeds beskikbaar. Diamond, Quartz...

Biologiese biostimulante het “reuse-impak”

Volhoubare boerdery vereis ’n balans tussen alle produksiekomponente – onder meer chemiese en biologiese insette – asook ekstensiewe kennis van grondgesondheid. Só sê dr. Margaretha Brand, hoof: Navorsing en Ontwikkeling van OmniBio® by Omnia...

Investeer in ’n sonkragstelsel

Dit vereis ’n aansienlike investering in sonstelsels om koste op jou kragrekening te bespaar. Daarom is dit belangrik om seker te maak jou sonstelsel voldoen aan al die wetlike asook Eskom se kontraktuele vereistes. Sonfin...

BASF Clearfield® Plus Production (CLP) System

There has historically been limited herbicide solutions available in sunflowers for weed control after crop emergence and producers were reliant on the residual action of pre-emergent herbicides applied during planting. The BASF Clearfield® Plus...

InteliGro en VKB – die kragspan vir die produsent!

InteliGro en die VKB-groep het met trots ’n nuwe strategiese samewerkingsooreenkoms aangekondig. Gedifferensieerd, doelgerig en aanpasbaar. Hierdie is van die sleutelfaktore waaroor enige sportspan – en produsent – moet beskik om suksesvol te wees. Uitdagings...

Koop kunsmis aanlyn en spaar!

Oté bied produsente wat ernstig is om hulle boer­dery volhoubaar winsgewend te hou, die geleentheid om kommoditeitsinsette aanlyn te koop. Met Oté se veilige betaalplatform kan produsente met gemoeds­rus aankope aanlyn doen. Anders as tradisionele...

LATEST EDITION