Gereed vir die nuwe plantseisoen?

Kultivarkeuse is ’n bestuursbesluit van deurslaggewende belang wat graanprodusente jaarliks moet neem. Produsente het nou ’n laaste kans om hul beplanning te hersien voordat die plantseisoen aanbreek. Opbrengs is vir seker belangrik wanneer ’n keuse...

Nematodes – the root of all ‘evil’

The heart of producer Estienne Smit sank as she noticed many patchy areas of poor growth in her tomato crop. The young plants were showing water and nutrient deficiency symptoms such as wilting, yellowing...

Class Act NG – four adjuvants in one drum

The herbicidal efficacy of glyphosate and glufosinate is reduced by various external factors. These include salt antagonism from carrier water, spray droplet bounce, insufficient droplet spreading and reduced absorption because of low humidity. In the...

Mielielande skoner met dié produk

Mielieprodusente in Suid-Afrika het nou ’n nuwe, langwerkende oplossing vir die beheer van moeilik beheerbare onkruide. Yamato® is onlangs by verskeie geleenthede in die mielieproduserende gebiede deur Philagro Suid-Afrika aan produsente, AECI Plant Health-bemarkingspersoneel en...

Agritech solutions to help offset COVID-19 risks

As we look to life beyond the COVID-19 pandemic, the globe is presented with a unique set of challenges to industries, causing severe disruption to global value chains. This is especially true with respect...

Saad staan sterk

Pioneer Saad, deel van Corteva Agriscience, is ’n voor­keursaadverskaffer aan produsente – nie net in Suid-Afrika nie, maar wêreldwyd. Die veranderende landbou-omgewing in Suid-Afrika veroorsaak dat die dinamika en die behoeftes van produsente konstant verander....

Suksesvolle bemesting verg opleiding

Bemestingsriglyne is onontbeerlik vir gewasverbouing, maar moet noukeurig beoordeel en bestuur word om te verseker dat kunsmis optimaal en met inagneming van die spesifieke toestande aanbeveel en toegedien word. Die ideale situasie is waar riglyne...

Fuel efficiency with cleaner air

Akani 200 offers fuel efficiency, value for money and cleaner fuel. Its patented chemical formula consists of high-energy and reactive nitro alkane concentrates as well as organic hydrocarbon compounds that are non-metallic and oxygen...

Five new models in this popular range

The BH4 tractors enhance the legacy of the Brazilian-manufactured Valtra 1880 and the BH generation one and two tractors which were popular in South Africa in the early 2000s. These BH180s boasted a straightforward...

Nuwe reeks (her)bekendgestel

‘n Ou bekende met ’n paar veranderinge het weer sy verskyning op die plaaslike trekkermark gemaak. Hattat Trekkers is ’n Europese trekkervervaardiger wat trekkers in die 37 kW- tot 81 kW-klas vervaardig. Dit vorm deel...

LATEST EDITION