Omnia is veel meer as landbou
Omnia Nutrilogie® het in 1953 ‘n revolusionêre reis in die landbousektor onderneem. Die visie vir ons maatskappy is gebore uit die idee dat ‘n volhoubare toekoms ‘n haalbare doelwit kan word deur kunsmisprodukte aan...
Pioneer celebrates 95 years as industry leader
For 95 years, Pioneer has been changing and shaping the agricultural world. What started as an idea for hybrid corn in 1926 has blossomed into a leading brand of one of the most robust,...
Omnia belê in landbou met navorsing
Grond is ’n geweldig komplekse ekosisteem en die hoeksteen van winsgewende, produktiewe en volhoubare landbou. ’n Eetlepel gesonde grond bevat meer mikroörganismes as die aantal mense op aarde. Miljarde organismes – bakterieë, mikroskopiese insekte,...
OMNISAP®-patroonidentifikasie: Pasgemaakte aanbevelings vir uitdagings op die plaas.
Omnia ontleed reeds meer as 25 jaar lank plantsap. Eie aan die belofte aan ons produsente om onverpoosd na die jongste oplossings vir uitdagings ten opsigte van gewasverbouing te soek, het hierdie tegnologie ontwikkel...
Omnia se spesialiskennis is onlosmaaklik deel van volhoubaarheid
Die landboubedryf ervaar reeds ’n geruime tyd die toenemende gevolge van klimaatsverandering. Die lang droogte en onvoorspelbare weerstoestande die afgelope jare, dwing produsente om fyner te dink en aanpassings te maak.
Met die invloed van...
Voervloeiprobleme iets van die verlede met hawer
Hawer (Avena sativa) is ’n veelsydige kleingraan wat in die verlede grootliks vir die graanmark aangeplant is. Weens die gewas se goeie voedingswaarde en droëmateriaalproduksie, word dit deesdae ook as ’n belangrike weidingsgewas beskou.
Veeprodusente...
Stuit vervlugtiging en loging só
Ureumstabiliseerders bestaan uit urease-inhibeerders wat die vervlugtiging van stikstof (N) in ’n gasvorm vanaf grondoppervlakke beperk en nitrifikasie-inhibeerders wat die loging van nitraat-N in die grond verminder.
Urease-inhibeerders vertraag die werking van urease-ensieme wat verantwoordelik...
Dié kultivars beïndruk in 2020
Gunstige klimaatsomstandighede in 2020 het tot gevolg gehad dat baie goeie kanola-opbrengste in die Swartland, Overberg en Suid-Kaap voorgekom het.
Die afgelope seisoen se nasionale kanolakultivaropbrengsdata van dié onderskeie streke is reeds beskikbaar. Diamond, Quartz...
Biologiese biostimulante het “reuse-impak”
Volhoubare boerdery vereis ’n balans tussen alle produksiekomponente – onder meer chemiese en biologiese insette – asook ekstensiewe kennis van grondgesondheid. Só sê dr. Margaretha Brand, hoof: Navorsing en Ontwikkeling van OmniBio® by Omnia...
Investeer in ’n sonkragstelsel
Dit vereis ’n aansienlike investering in sonstelsels om koste op jou kragrekening te bespaar. Daarom is dit belangrik om seker te maak jou sonstelsel voldoen aan al die wetlike asook Eskom se kontraktuele vereistes.
Sonfin...















