Gedugte aalwurmbende gebruik saad as taxi

‘n Aalwurm het nie ’n brein soos wat ons dit ken nie. Hulle kan dus nie regtig dink nie en word deur instink voortgedryf. Ten spyte daarvan het hulle steeds ’n briljante manier ontwikkel...

Droëlandkoring in die Vrystaat – is plantdatum belangrik?

Plantdatums is uiters belangrik en hou direk verband met die verbouing van winter- en intermediêre koring. In die laat 1980’s het koringwetenskaplikes dikwels geredekawel oor die definisies van die twee koringtipes en is daar...

Saad maak saak – berg dit reg

Die voortslepende droogte in groot dele van die land, asook die onsekerheid oor grondonteiening sonder vergoeding, het daartoe gelei dat heelwat minder somergewasse aangeplant is. Die Oesskattingskomitee se aanvanklike berekenings dui ’n daling van...

Feite en riglyne vir saadbehandeling

Saad is die een element waarsonder die graanprodusent glad nie kan boer nie. Die ander insette soos bemestingstowwe en plaagdoders is eintlik maar net ondersteunend tot saad, maar kan ’n oes vir die produsent...

Tekort aan sorghumsaad kry aandag

As gevolg van die grootte van die mark van graansorghum in Suid-Afrika, word saadproduksies gewoonlik op klein skaal aangeplant. Indien daar dus iets sou verkeerd gaan, kan dit uiteraard tekorte veroorsaak. Pannar is een...

Komitee plaas plantestand van mielies onder die vergrootglas

Om tans met mielies wins te maak, is nie maklik nie. Graanpryse aan die een kant en insetkoste aan die ander kant vorm die bekende kosteknyptang wat die winsgewendheid van mielies knel. Om sake...

Rywydtes by mielie-produksie onder die loep

“Wat is die regte rywydte en dra nouer rye werklik by tot hoër opbrengste?” is algemene vrae wat deur mielieprodusente gevra word. Om hierdie vrae te beantwoord, is dit belangrik om eers te kyk na...

A look at Pythium root rot of wheat and barley

The four most common root rot diseases in wheat and barley are Pythium root rot, Rhizoctonia root rot, Fusarium root and crown rot as well as take-all root rot (caused by Gaeumannomyces graminis). All...

Foute met saadplasing kos ongesiens baie

“Wat die oog nie sien, doen die hart nie kwaad nie.” Hierdie uitdrukking geld ook vir produsente ten opsigte van saadplasing en plantestand. Dit gebeur vinnig dat 10% van die opbrengs ingeboet word as...

Koringkultivars: Oorsig oor die Wes-Kaap se 2019-seisoen

Koring word beskou as een van die belangrikste graangewasse in Suid-Afrika met ’n jaarlikse verbruik van ongeveer 3,2 miljoen ton, waarvan ongeveer 1,86 miljoen ton plaaslik geproduseer word. Die Wes-Kaap is nog altyd beskou...

LATEST EDITION