Factors affecting price of maize meal Part 1

March 2018 DR CHRISTO JOUBERT, manager: Agro Food Chains, Market and Economic Research Division, National Agricultural Marketing Council South Africa has processed between 4,095 and 4,361 million tons of white maize for human consumption over the...

Seisoenale voorspelling vir die herfs en winter in Suid-Afrika

April 2017 COBUS OLIVIER, wetenskaplike: Voorspellingsnavorsing, Suid-Afrikaanse Weerdiens Die huidige seisoenale voorspelling strek vanaf Maart tot Julie 2017 en is in Februarie vanjaar uitgereik. Die volgende voorspelling, wat sal strek vanaf April tot Augustus 2017, sal...

Grain Academy 2017-studente gesels saam

January 2018 ALZENA GOMES, skakelbeampte, Graan SA Na afloop van die vyfde jaarlikse Grain Academy, het ons by twee van die gegradueerdes van die jongste groep ingeloer, naamlik me Preline Swart (Graan SA Hoofbestuurslid) en me Petru...

Swart ekonomiese bemagtiging – Deel 2 : Gewysigde agri-SEB-sektorkode

In die Maart-uitgawe (Deel 1) is ’n uiteensetting gegee van verskeie praktiese en volhoubare oplossings rakende eienaarskap wat in die landbousektor toegepas kan word. Aangesien daar nog nie duidelike riglyne vir grondhervorming is nie,...

Kultivarevaluasie doen voetwerk vir produsente

Die afgelope seisoen was seker een van die moeilikste koringseisoene wat hedendaagse produsente nog beleef het. Grafiek 1 wys waarom koringprodusente in die Oos-Vrystaat sulke lae opbrengste behaal het. Die reënval wat in die...

Vroue gesels oor hul plek in landbou

August 2017 Valerie Cilliers, SA Graan/Grain medewerker Ons lewe in ‘n vinnig-veranderende wêreld en die rol van die vrou moet toenemend daarby aanpas. Met dié dat Vrouemaand in Augustus gevier word, val die kollig opnuut op die plek...

Sasol Agricultural Trust to benefit agricultural industries at large

July 2017 LEON DU PLESSIS, administrator, Sasol Agricultural Trust The Sasol Agricultural Trust was founded in March 2012 by Sasol Chemicals Industries Limited. The Trust received donations from the founder in the amount of R30 million. The...

Verwagte klimaat/weerstoestande vir die 2016/2017-somerreënvalseisoen

September 2016 TONIE ROSSOUW, Suid-Afrikaanse Weerdiens Ten spyte van vorige maande se rekenaarklimaatvoorspellingsmodelle wat ‘n neiging na ‘n matige (swak) La Niña vir die lenteperiode van 2016 voorspel het, dui die neutrale El Niño-Suidelike Ossillasie (ENSO)-waarneming...

Bewaringskonferensie fokus op BIODIVERSITEIT

May 2018 ADRI THERON, SA Graan/Grain redaksiespan Ottosdal No-till Klub, in samewerking met Graan SA en die Mielietrust, het op 13 en 14 Maart vanjaar vir die vierde keer hul jaarlikse konferensie by Ottosdal se skougronde gehou. Die...

Safety of farm workers handling pesticides not negotiable

In a country that is often compared to the most advanced farming nations in the world, farm workers are an important component of the agricultural success story. A healthy work force is a valuable...

LATEST EDITION