European Union agreement that’s falling short

The SADC-EU Economic Partnership Agreement (EPA) is an important agreement between the European Union (EU) and six members of the Southern African Development Community (SADC), namely Botswana, Lesotho, Namibia, South Africa, Eswatini and Mozambique. Initially,...

Supersiklus en COVID-19 plaas druk op graanpryse

Daar is tans baie gesprekke oor COVID-19 se impak op die landbousektor. Die graanbedryf het die afgelope paar seisoene nie goeie marges beleef nie en dit wil voorkom of dit nie vinnig gaan verbeter...

Samestelling van produsentbeheerde besighede: Wenke en slaggate

September 2018 LIZE MORRIS, SA Graan/Grain medewerker en ‘n meesterstudent aan die Universiteit van die Vrystaat; artikel in samewerking met Graan SA geskryf In die artikel Die belangrikheid van produsentbeheerde besighede wat in die Junie-uitgawe van SA Graan/Grain gepubliseer is, is lesers...

Safety of farm workers handling pesticides not negotiable

In a country that is often compared to the most advanced farming nations in the world, farm workers are an important component of the agricultural success story. A healthy work force is a valuable...

DIE KORT EN DIE LANK VAN PLAASVEILIGHEID: Wees wakker, wees paraat, wees reg

January 2016 PIETMAN BOTHA, SA Graan/Grain medewerker Plaasveiligheid is jou eie verantwoordelikheid en geen beskermingsmaatreëls is ‘n waarborg dat jy nie ‘n slagoffer van ‘n ernstige geweldsmisdaad sal word nie. Maak seker dat jy ‘n plan...

I invest in agriculture because I want to lead from the front

March 2015 Profile: Minister Senzeni Zokwana JOHAN SMIT, SA Graan/Grain editorial team The honourable minister of Agriculture, Forestry and Fisheries, Mr Senzeni Zokwana (59), dedicated time in his busy schedule to answer questions put to him by...

Tweekolspinmyt: ‘n Moeilike kalant op mielies

February 2017 JOHANN BRITS, Villa Crop Protection Die tweekolspinmyt, Tetranychus urticae, is ‘n moeilike plaag om te beheer. Hierdie myt kom wêreldwyd op meer as 200 gasheerplante voor. Dit is die mees algemene mytspesie in die wêreld...

GRAANTRUSTS ondersteun volhoubaarheid Deel 1: Mielietrust

October 2018 MARIËTTA CRONJÉ, SA Graan/Grain medewerker 'n Reeks artikels oor die onderskeie graantrusts skop vandeesmaand in SA Graan/Grain af. Die reeks sal fokus op die basis van elke trust en waarvoor die fondse aangewend word. Die missie van die Mielietrust...

Sjoe, wat ‘n rekord!

October 2016 ESTIE DE VILLIERS, redakteur: SA Graan/Grain 23,92 t/ha...vermoedelik 'n nuwe Suid-Afrikaanse rekord! Ja, jy het reg gelees: 23,92 t/ha. Dít is hoeveel geelmielies mnr Erik Cloete van die plaas Sanctuary, Cradock, die afgelope seisoen onder...

Bewaringsdag fokus op dekgewasse en vee-integrasie

January 2018 SUZETTE SMALBERGER, VKB en DR HENDRIK SMITH, Graan SA ‘n Bewaringslandbouboeredag is op 24 Augustus verlede jaar by die Ascent Silo naby Vrede gehou, as deel van ‘n projek wat gesamentlik deur Graan SA, die...

LATEST EDITION