A lot to learn from China’s agricultural strategy

The Agricultural Products and Food Safety Management seminar which was sponsored by the Chinese government through the China National Research Institute of Food and Fermentation Industries Corporation Limited (CNRIFFI) focused on two topics: China’s...

Nasionale kultivarevaluasievergadering weer gehou

April 2017 DR ANNELIE BARNARD, LNR-Kleingraan, Bethlehem Met dié dat koringproduksie swaar trek in Suid-Afrika, is LNR-Kleingraan se Nasionale Kultivarevaluasieprogram (NCEP) steeds een van die belangrikste programme in die koringbedryf. Hierdie program evalueer alle vrygestelde koringkultivars...

“Buite die boks”-boerdery – ʼn menslike hulpbron-perspektief

January 2018 DIRK COETZEE, arbeidsverhoudingspesialis, Noord-Vrystaat Bestuursdienste Ek sit vandag en werk aan ‘n posontleding en posbeskrywing vir ‘n senior plaasbestuurder in die Bothaville-omgewing. Terwyl ek daaraan werk, wandel my gedagtes egter na verskeie ander besighede...

Navorsing nasionaal gekoördineer

August 2017 DRS ANNELIE BARNARD en VICKI TOLMAY, LNR-Kleingraan, Bethlehem LNR-Kleingraan het onlangs ‘n baie suksesvolle beplanningsvergadering gehou, waar rolspelers van oor die hele land byeengekom het. Hierdie vergadering word elke jaar aangebied om aan die...

Hard val, knieë afvee, opstaan en maar weer probeer haar motto

August 2016 ESTIE DE VILLIERS, redakteur: SA Graan/Grain Die nuwe visevoorsitter van Graan SA, Preline Swart, is die eerste vrou op dié organisasie se Dagbestuur. Sy is tydens Graan SA se Kongres in Maart vanjaar tot...

‘N RUSTIGE OU met ‘n brandende passie vir landbou

July 2016 — Ontmoet Graan SA se nuwe voorsitter ESTIE DE VILLIERS, redakteur: SA Graan/Grain SA Graan/Grain het Graan SA se voorsitter, Jaco Minnaar, net eers ‘n kansie gegee om behoorlik sy sit in die saal te...

Goeie arbeidspraktyke en -verhoudinge in die kollig

April 2016 — Nasionale Plaaswerkersforum RITA ANDREAS, woordvoerder: Nasionale Plaaswerkersforum Gedurende die plaaswerkerstakings in 2012 en 2013 was ek op een van die plase waar die pakstoor afgebrand het. Die plaaswerkers en die eienaar was baie positief...

Sjoe, wat ‘n rekord!

October 2016 ESTIE DE VILLIERS, redakteur: SA Graan/Grain 23,92 t/ha...vermoedelik 'n nuwe Suid-Afrikaanse rekord! Ja, jy het reg gelees: 23,92 t/ha. Dít is hoeveel geelmielies mnr Erik Cloete van die plaas Sanctuary, Cradock, die afgelope seisoen onder...

LATEST EDITION