Groothandelsprys van diesel: Heffings kos jou meer as die diesel

April 2018 CORNÉ LOUW, senior ekonoom, Graan SA Diesel maak ongeveer 12% van ‘n graan- en oliesadeprodusent se lopende produksiekoste uit. Die groothandelsprys van diesel in Maart vanjaar het op R12,10/liter gestaan – 4,2% hoër as...

Dié wisselboustelsel met lusern, mielies en skape wérk

Mense verander dikwels slegs as hulle uit hul gemaksone gedwing word. Mnr Willie Roux, ’n produsent op die plaas Lorenco in die Reitz-omgewing, is geen uitsondering nie. Willie was in die verlede ’n koringprodusent, maar...

Die oes van grondbone: Meganiese oes versus die pak van hopies

March 2015 LOUREINE SALOMON, LNR-Instituut vir Graangewasse Met die huidige stand van die ekonomie, is dit uiters belangrik vir die grondboonprodusent om alle aspekte rondom grondboonverbouing noukeurig te ondersoek om sodoende koste-effektiewe besluite te kan neem. Oestyd...

Dekgewasse se invloed op die vloei van voer, vee en kontant

Dekgewasse en die beweiding daarvan begin al hoe meer aftrek kry. Aanvanklik is net die dekgewasse aangeplant, maar deesdae word dit ook as ’n bron van voer vir die vee gesien. Alhoewel hierdie stelsel...

Is daar lig aan die einde van die liggingsdifferensiaaltonnel?

August 2018 DR DIRK STRYDOM, bestuurder: Graanekonomie en Bemarking, Graan SA By die 2018 Graan SA Kongres was die liggingsdifferensiaal weer eens ‘n belangrike punt wat vir bespreking ter tafel geplaas is. Elke kommoditeitswegbreeksessie het die...

Bewaringsbewerking of bewaringslandbou?

March 2015 ANDRÉ NEL, LNR-Instituut vir Graangewasse In die omgangstaal word baie terme gebruik as daar van bewerking gepraat word – terme soos konvensionele, verminderde, bewarings-, geen- en strookbewerking. Nog ‘n term wat van tyd tot...

Koringprys op goeie vlak, maar insetkoste blom

09/09/2020 Sentiment het tot gevolg gehad dat markte die afgelope jaar wisselvallig vertoon het. Die fundamentele beginsels is veronderstel om sekere ekonomiese gebeure tot gevolg te hê, maar die oomblik wanneer sentiment ter sprake kom,...

Conservation agriculture: Part 17

August 2015 WAYNE TRUTER, University of Pretoria, CHRIS DANNHAUSER, Grass SA, HENDRIK SMITH, Grain SA and GERRIE TRYTSMAN, ARC-Animal Production Institute Integrated crop and pasture-based livestock production systems This article is the 17th in a series of articles highlighting a...

Frans Mokoena: A man with a passion for work – Grain SA/Absa/John Deere Financial...

March 2017 PIETMAN BOTHA, SA Graan/Grain contributor Mr Frans Mokoena, a son from the Thaba Nchu district, is a young man with a passion for farming. He grew up on a small farm where his parents...

Grane en oliesade: Voorraadscenario’s vir die 2020/2021-seisoen

07|11|2019 Die 2020/2021-somergraanproduksieseisoen is aan die gang en met die skryf van hierdie artikel was die aanplantings nog baie beperk. In veral die oostelike gedeeltes van die land is die seisoen later as normaal. Die...

LATEST EDITION