Kwaliteit van insette máák saak

October 2017 Corné Louw, senior ekonoom, Graan SA Produsente spandeer jaarliks miljoene rande aan produksie-insette, nou waar­-om kanse vat met die kwaliteit daarvan? Graan SA staan deurentyd sy lede by om te help met die beslegting...

Conservation agriculture: Part 15

June 2015 WAYNE TRUTER, University of Pretoria, CHRIS DANNHAUSER, Grass SA, HENDRIK SMITH, Grain SA and GERRIE TRYTSMAN, ARC-Animal Production Institute Integrated crop and pasture-based livestock production systems This article is the 15th in a series of articles highlighting a...

Belangrike ekonomiese aanwysers en insetprystendense in 2015

December 2015 CORNÉ LOUW, senior ekonoom: Bedryfsdienste, Graan SA Die meeste van Suid-Afrika se produksie-insette word ingevoer. Meer as 70% van die land se kunsmisbehoeftes, alle aktiewe bestanddele vir landbou-chemikalieë, die meeste landbou-masjinerie (veral trekkers), selfs...

Mieliemark: Weerspieël huidige prysvormingsmeganisme effektiwiteit?

January 2019 Die dinamiek van die plaaslike mieliemark, veral in terme van die verwerking, het oor tyd redelik verander. In terme van produksie, word die meeste geelmielies onder normale omstandighede in die oostelike gedeeltes van...

Dekgewasbestuur se effek in wintergraanstelsels

Deel 1: Impak op die hoeveelheid oorblywende residu’s en beskikbaarheid van voedingstowwe in die deklaag Die Swartland beskik oor ’n Mediterreense klimaat met 80% van die jaarlikse reënval wat tussen April en September voorkom (Agenbag,...

Hitte kniehalter gars- en koringproduksie in die besproeiingsgebiede

March 2016 KIM COETZEE, LNR-Kleingraaninstituut, Stellenbosch Die meeste produsente sal saamstem as ons sê dat 2015 nie ‘n jaar was wat ons gou sal vergeet nie. Dit was ‘n besonder moeilike seisoen vir ons gars- en koringprodusente,...

Risiko’s om te oorweeg

August 2017 Luan van der Walt, landbou-ekonoom, Graan SA Deel 1 van hierdie reeks artikels het gehandel oor die markstrukture en inligtingsbronne en het in die Julie-uitgawe van dié tydskrif verskyn. Dit is egter vir die...

Werkgroep fokus op lede se insetsake

Graan SA se missie is om kommoditeit- strategiese ondersteuning en dienste aan sy lede te voorsien om sodoende volhoubaarheid op die plaas te help verseker. Een van die bene van Graan SA wat bydra tot...

A look at sunflower performance under CA

Producer-led transformation of agricultural production systems based on conservation agriculture (CA) principles is gathering momentum globally as a new trend for the 21st century. Worldwide the area under no-tillage is currently estimated at 157...

Understanding USDA crop estimates and forecasts

January 2018 DR DIRK ESTERHUIZEN, senior agricultural specialist, USDA – Foreign Agricultural Service, USA Embassy, Pretoria Each month, the United States Department of Agriculture (USDA) publishes crop supply and demand estimates for the United States of...

LATEST EDITION