Research on and control of Diplodia in maize

December 2017 DR BELINDA JANSE VAN RENSBURG, ARC-Grain Crops, Potchefstroom and PROF VINESH MAHARAJ, Department of Chemistry, University of Pretoria Diplodia stalk and ear rot is caused by the fungus Stenocarpella may­­dis and can be encountered...

Perfekte storm tref rooivleisbedryf in 2019

Die voortslepende droogte, die uitbreking van bek-en-klouseer, swakker verbruikersbesteding en die politieke en beleidsonsekerheid in Suid-Afrika het grotendeels daartoe gelei dat die produsenteprys van A-graadbeesvleis skerp in 2019 gedaal het. Aan die einde van die...

Voorkoms van ondergrondsuurheid in die Vrystaat ondersoek

May 2017 DR PIETER HAUMANN, hoof uitvoerende beampte: Fertasa Fertasa is deur Graan SA en mnr Pietman Botha, ‘n privaat konsultant, in verband met ‘n vermoede dat ondergrondsuurheid moontlik die ontwikkeling van plantwortels in watertafelgronde in...

Jan Taks se probleme met uitbetalings word aangespreek

October 2016 ESTIE DE VILLIERS, redakteur: SA Graan/Grain Die dieselrabat-tameletjie wat die afgelope paar jaar voortgesleep het en gelei het tot agterstallige uitbetalings van dieselrabat- en BTW-eise aan produsente vorder goed, maar bly maar sukkel. SA Graan/Grain...

Ottosdal-proewe keer dié kennis dalk op sy kop

Proefwerk deur die Ottosdal Geenbewerkingsklub dui tans daarop dat die wisselbou-effek onder geenbewerking verskil van die wisselbou-effek wat in bewerkte grond gevind is. Die verskil kan bes moontlik aan die verandering in die gesondheid...

Desembermaand in die grondboonland…

December 2015 LOUREINE SALOMON, LNR-Instituut vir Graangewasse Geen grondboonseisoen verloop dieselfde nie en die 2015/2016-groeiseisoen blyk om geen uitsondering op die reël te wees nie. Reeds het ons in Novembermaand ‘n voorsmakie gehad van onvoorspelbare weerspatrone...

Risiko’s vir die nuwe seisoen

12|09|2019 Dit is weer die tyd van die jaar wanneer deeglik besin moet word oor strategieë vir die nuwe seisoen. Dit sluit die beplanning rondom aanplantings (watter gewasse en hoeveel daarvan) asook algemene risikobestuur in....

LATEST EDITION