Chemiepryse: Internasionaal lyk die prentjie beter
Suid-Afrika se landbouchemiebedryf is 100% afhanklik van invoere om aan die plaaslike vraag te voldoen. Die wêreld se waardekettings is onlangs omvergegooi deur die Covid-pandemie.
Net toe die situasie aan die verbeter was, het Rusland...
Maak besproeiingsmielies meer geld as vroeër jare?
Suid-Afrika se landbousektor het oor die laaste paar jaar relatief konstante groei getoon. Die land se graanbedryf is ’n goeie voorbeeld van hoe landbou floreer, met onlangse produksiejare wat gepaard gegaan het met goeie...
Die markdinamika van sojabone:China vs Brasilië en die VSA
11/07/2023
In die afgelope drie jaar het sojabone toenemend bekend geraak as ’n alternatiewe somergraangewas. Wêreldproduksie het sedert die 2021/2022-produksiejaar reeds met 13% gestyg vanaf 356,50 miljoen ton na 402,30 miljoen ton.
Alhoewel die globale produksie...
Trekker- en stroperverkope vertoon weer goed
Insette bly ’n klip in die skoen vir alle produsente, met min maniere waarop hulle teen hierdie veranderlike kan verskans. Daar is geen ander genade as om maar op te dok sodat die volgende...
Wat kan verwag word van Chinese mielie-invoere?
China se onlangse oplewing in mielie-invoere uit Suid-Afrika het vrae laat ontstaan oor die onderliggende redes agter hierdie skielike verskuiwing in handeldinamika. Dié artikel lê klem op die belangrikheid van Suid-Afrika se mielie-uitvoere sowel...
Kom so na as moontlik aan die verbruiker se rand
Om waarde tot graan toe te voeg, is nie so maklik soos wat almal dink nie. Wanneer jy egter daardie punt bereik, is die rendement beslis die moeite werd. Martiens de Jager besit Gulland-boerdery...
Hoekom verhandel mielies so ver van uitvoerpariteit?
13/04/2023
Gedurende Mei-maand van elke jaar begin die mieliebemarkingsjaar op ’n skoon bladsy. Die 2022/2023-bemarkingsjaar was vir seker vol opwinding en onvoorsiene fundamentele faktore wat die mark beïnvloed het. Met die uitbreek van die oorlog...
Opname wys wat insette produsente gekos het
Graan- en oliesadeprodusente raak toenemend bekommerd oor tendense in insetkoste. Insette is ’n graanprodusent se grootste belegging in sy oes. Dit is ook die grootste uitgawe. Pryse wat produsente vir insette betaal, is dikwels...
Hoekom verhandel mielies so ver van uitvoerpariteit?
13/04/2023
Gedurende Mei-maand van elke jaar begin die mieliebemarkingsjaar op ’n skoon bladsy. Die 2022/2023-bemarkingsjaar was vir seker vol opwinding en onvoorsiene fundamentele faktore wat die mark beïnvloed het. Met die uitbreek van die oorlog...
Kunsmispryse se neus wys effens afwaarts
Tradisioneel word tussen 30% en 50% van ’n graan- en oliesaadprodusent se insetkoste aan kunsmis bestee. Kunsmis maak so ’n groot deel van insetkoste uit dat enige verandering, veral ’n prysverhoging, winsgewendheid drasties kan...