Structural changes in SA machinery market help keep producers competitive

There are four main types of distribution models in the South African agricultural machinery market: the independent local manufacturer, the independent local importer, the independent local full-line importer and the original equipment manufacturer (OEM)...

Maak goeie finansiële besluite met meganisasie-aankope

Die goeie vertoning van die landbousektor in die 2020/2021-seisoen is verblydende nuus vir almal. Belangriker nog, was dit ’n hersteljaar vir landbouproduksie in byna alle subsektore na ’n klompie maer jare – en vir...

Maak koring in somersaai­gebiede nog sin?

Droëlandkoring in die somersaaigebied word verbou op vog wat gedurende die somerreënval gestoor word. Tog het die koring ook ’n paar buie reën buite die normale tyd nodig om doeltreffende produksie te handhaaf. Dit is...

Internasionale kunsmispryse het nie brieke nie

Omdat kunsmis as produksie-inset so ’n groot impak op graan- en oliesadeprodu­sente se lopende produksiekoste het – tussen 30% en 50% – hou Graan SA prys­tendense fyn dop. In April 2021 is daar reeds...

Waardeketting verseker bekostigbare voedsel

10/06/2021 Die Suid-Afrikaanse graanbedryf speel nie net ’n belangrike rol in die plaaslike landbou-ekonomie nie, maar het ook ’n noemenswaardige impak op die breër ekonomie in Suid-Afrika. ’n Groot gedeelte van die land se bevolking...

Kanola nie bloot op sy baadjie getakseer nie

Net soos by elke ander graansoort is dit van uiterste belang om die kwaliteit van gelewerde kanolasaad te bevestig, aangesien graad die gebruik daarvan bepaal. Kanola wat as graad C1 geklassifiseer word, is geskik vir...

Investering in nywerhede ʼn langtermynstrategie

Baie landboubesighede (voormalige koöperasies) het die afgelope klompie jare hulle 100-jarige bestaan gevier. Hierdie besighede het oorspronklik baie sterk geografiese grense gehad en het goeie infrastruktuur binne ’n bestaande gebied ontwikkel weens die areas...

Nuwe aanlyn platforms betree plaaslike kommoditeitsmark

Met die doel om verhandeling vir plaaslike produsente meer winsgewend en makliker te maak, het twee nuwe aanlyn verhandelingsplatforms onlangs in Suid-Afrika die lig gesien. neXdeal (deel van neXgro) en TonnUp is twee agri­tegnologie-ondernemings...

Koringmarkte ry wipplank

20/04/2021 Die jaar het verbygesnel en dit is weer tyd vir die aanplanting van wintergrane. Die afgelope wintergraanseisoen was voorwaar voortreflik en die rekords het behoorlik gespat. Binnelandse koringproduksie, wat volgens die Nasionale Oesskattings­komitee (NOK) se...

Span surplusjare in vir beter risikobestuur

Surplusjare is goeie nuus vir enige boerdery, maar dit kan ook ’n paar uitdagings daarstel. Weldeur­dagte finansiële beplanning tydens die goeie jare kan verhoed dat besteding reaktief eerder as beplan plaasvind. Een van die...

LATEST EDITION