Maak grondboonverbouing ekonomies sin of nie?

Produsente voer verskeie redes aan waarom hulle nie grondbone as verbouingsgewas oorweeg nie. Sekere redes is gegrond, terwyl ander persepsies ongegrond is. Dit bly egter belangrik om ondersoek in te stel na waarom produsente...

Identifiseer tekorte vroeg vir beter voorsorg

2020 is verklaar as die internasionale jaar van plantgesondheid. Dit was dan ook Pannar se tema tydens vanjaar se Extravaganzas. Maar wat beteken plantgesondheid? Plantgesondheid handel oor ekosisteemgesondheid – met ’n spesiale fokus op plante....

Irritating each other: Bee diversity improves crop pollination

Insects are an extremely diverse and abundant group of organisms. They are particularly important – having an impact on the lives of human beings as well as on the functioning of natural ecosystems. They...

Kan herlewingslandbou in die Wes-Kaap werk?

Kontantgewasprodusente sal oor die volgende 13 jaar die wetenskaplike lewensvatbaarheid van herlewingslandbou kan peil. Daar is reeds in April vanjaar begin met perseelvoorbereiding vir ’n nuwe navorsingsprojek van die Wes-Kaapse Departement van Landbou. Oor dié...

Ekonomies belangrike mieliesiektes

Almal het seker al die liedjie “kop en skouers, knieë en tone” gesing. Dit is presies die benadering wat in hierdie artikel gebruik word om van die ekonomies belangrike siektes wat die mielieplant van...

Hoë opbrengs en kwaliteit – alles in een

Koringproduksie in Suid-Afrika het gedurende die afgelope dekade ’n reuse- afwaartse neiging getoon. Tien jaar gelede is net minder as 2 200 000 ton koring in Suid-Afrika geproduseer, terwyl die totale opbrengs van die...

Less soil loss with these designs

The purpose of agricultural drainage is to remove excess water from the soil in order to enhance crop production. In some soils, the natural drainage processes are sufficient for the growth and production of...

Spoorverkeerstelsel verminder koste in graanverbouingstelsels

Produsente kan verskeie boerderystelsels aanwend om hul gewasse te verbou – elk met sy eie sterk en swak punte. Wat egter onveranderd bly, is dat trekkers, implemente en masjiene oor die land moet beweeg...

Spruite: Goed of sleg?

In beide moeilike en goeie jare wil mielieprodusente die beste moontlike opbrengs wat deur die natuur toegelaat word, behaal. Daar is al vir dekades ’n debat of spruite voordelig is en of dit soos...

Nuwe stikstofnorme vir die Wes-Kaap

Bewaringslandboupraktyke het die algemene voor­koms van die graanproduserende streke in die Wes-Kaap radikaal verander. Geploegde kampe het plek gemaak vir stoppellande waar grond minimaal versteur word. Hierdie kopskuif – en die neiging om stoppel te...

LATEST EDITION