Spruite: Goed of sleg?

In beide moeilike en goeie jare wil mielieprodusente die beste moontlike opbrengs wat deur die natuur toegelaat word, behaal. Daar is al vir dekades ’n debat of spruite voordelig is en of dit soos...

Bacterial diseases of maize tough to control

Bacterial diseases of maize can cause headaches for producers. A recent increase in the incidence and spread of bacterial leaf streak (BLS) makes it important to understand this disease in order to develop management...

Skraalhanse – een van SA se grootste probleemonkruide

Tydens ’n meningspeiling wat onlangs deur die LNR-Graangewasse gedoen is onder ’n groep van 41 kommersiële produsente afkomstig van Mpumalanga, die Noordwes Provinsie en die Vrystaat, is skraalhanse (of armoedskruid) aangewys as die nommereenonkruid...

Irritating each other: Bee diversity improves crop pollination

Insects are an extremely diverse and abundant group of organisms. They are particularly important – having an impact on the lives of human beings as well as on the functioning of natural ecosystems. They...

Dis maak of breek met dié stelsel

Baie produsente oorweeg deesdae die omskakeling vanaf konvensionele produksiestelsels na ’n bewaringslandboustelsel. Bewaringslandboustelsels wérk en die uiteindelike winsgewendheid van hierdie stelsels maak dit ongetwyfeld die moeite werd. Alhoewel heelwat produsente groot finansiële verliese ly wanneer...

Ekonomies belangrike mieliesiektes

Almal het seker al die liedjie “kop en skouers, knieë en tone” gesing. Dit is presies die benadering wat in hierdie artikel gebruik word om van die ekonomies belangrike siektes wat die mielieplant van...

Afrika-mieliestamboorders – waar oorwinter hulle?

In Afrika word mielies aangeval deur ’n groepering stamboorders, wat die Afrika-mieliestamboorder (Bus­seola fusca), die Chilo-boorder (Chilo partellus), die pienk stamboorder (Sesamia calamistis) en die suikerrietstamboorder (Elanda saccharina) insluit. Die Afrika-mieliestamboorder is inheems aan...

Less soil loss with these designs

The purpose of agricultural drainage is to remove excess water from the soil in order to enhance crop production. In some soils, the natural drainage processes are sufficient for the growth and production of...

Nuwe stikstofnorme vir die Wes-Kaap

Bewaringslandboupraktyke het die algemene voor­koms van die graanproduserende streke in die Wes-Kaap radikaal verander. Geploegde kampe het plek gemaak vir stoppellande waar grond minimaal versteur word. Hierdie kopskuif – en die neiging om stoppel te...

Noordwes-Vrystaat – Dié sandgronde kwesbaar vir verdigting

Een van die hoekstene van bewaringslandbou is die beginsel van minimum grondversteuring in die verbouing van gewasse. Die Voedsel- en Landbou-organisasie van die Verenigde Nasies (FAO), wat bewaringslandbou promoveer en bevorder, het ’n baie...

LATEST EDITION