Somerdekgewasse sorg vir beter grond én diversifikasie

Dit is nie meer ongewoon om dekgewasse in die somerreënvalstreek van Suid-Afrika te sien nie. Alhoewel die gebruik van dekgewasse in rotasie­stelsels reeds goed posgevat het, is daar nog ruimte vir groei asook ’n...

Oorweeg dekgewasse vir somersaai-dele ook

Landboukundiges reg oor die wêreld kan getuig van die sukses wat produsente uit alle klimaatsones met bewarings­landboupraktyke behaal. Hierdie praktyke sluit die plant van dekgewasse in. Medeprodusente wat hierdie praktyke self toepas, kan daarvan getuig....

Klimaatsverandering: Kan dekgewasse impak versag?

Die semi-ariede sandgronde van die Noordwes-Vrystaat het ontwikkel uit eoliese moedermateriaal wat sowat 1,8 miljoen tot 5 miljoen jaar gelede in die Plioseentyd­perk afgeset is op ’n golwende paleo-oppervlak wat bestaan het uit swak...

Fertilisation and planting date impact yields

Sunflower (Helianthus annuus L.) is an annual oilseed crop globally cultivated on a production area of approximately 26 million ha that results in ± 47,4 million metric tons of seed annually – an 8%...

ARC evaluates sorghum cultivars

Sorghum, an important cereal crop in Africa and a staple grain for millions of people, is used to make bread, porridges, soups and cakes for human consumption. It is also used as fodder for...

Indigenous crops can help with food security

Dr Zaid Bello,ARC-Grain Crops, Potchefstroom Dr Maletsema Alina Mofokeng,ARC-Grain Crops,Potchefstroom Deon du Toit,ARC-Grain Crops,Potchefstroom In South Africa, the population is growing at a rate that exceeds farming outputs. This means that producers cannot...

Be on alert for these insect pests

Soybeans are one of the many grain legumes cultivated in South Africa. Over the past few decades, the local cultivation of soybeans increased extensively. This can be attributed to the increase in area planted...

Laer olie-inhoud pootjie plaaslike sonneblombedryf

Die internasionale mark vir sonneblom­saad is besig om aansienlik uit te brei as gevolg van die vinnige toename in die gebruik van sonneblomolie danksy verbruikers se toenemende gesondheidsbewustheid. Die Suid-Afrikaanse sonneblombedryf is egter nadelig...

Hoekom plant ons sonneblom?

Naas mielies is sonneblom een van die belangrikste wisselbougewasse in die westelike produksiegebiede. Redes hier­voor sluit in wisselbou, laer insetkoste as mielies, ’n korter groeiseisoen, groter droogte- en koueverdraagsaamheid, beter opbrengste en meer stabiliteit...

Aanvullende besproeiing verg goeie beplanning en bestuur

Produsente word dikwels gekonfronteer met die vraagstuk of vol besproeiing of aanvullende besproeiing toegepas moet word. Beide besproeiingstelsels het hul plek, voordele en nadele. Dit maak egter nie saak watter stelsel geïmplementeer word nie –...

LATEST EDITION