Hoe staan sake met uitloopweerstand by koring?
Suid-Afrika se boeregemeenskap juig, want broodnodige reën het onlangs in groot dele van die land geval. In sommige streke was dit die eerste reën in nege jaar! Nog reën word vir die somerreëngebiede voorspel.
Dit...
Meer tonne sonder om koste op te jaag
Cobus Botha van die 2HB-boerdery tussen Winterton en Bergville is aangewys as die wenner in die Groei vir Goud-kompetisie se afdeling vir sojabone in die besproeiingsgebiede met ’n opbrengs van 5,58 t/ha.
Die wenresultate is...
Success for former taxi driver
With the DEKALB hybrid DKC 73-74BR and a yield of 14,7 t/ha, Bheki Mabuza who farms near Amersfoort in Mpumalanga recently walked away with third place in the category for maize production in the...
Flinke wegspring verseker rekordoes
Neels Fourie van die plaas Avondster in Schweizer-Reneke was die wenner in die Groei vir Goud-sojaboonafdeling in die Noordwestelike produksiegebied met P 64T39R, ’n Pioneer-kultivar. Met ’n allemintige opbrengs van 5,34 t/ha het Neels...
Adaptability assures winning crop
First place in the maize category for the KwaZulu-Natal region in the Grow for Gold National Yield Competition, was awarded to Bruce Gibbings from Winterton, with a maize yield of 15,8 t/ha.
The Gibbings family’s...
Knap waterbestuur laat tonne styg
Deur hul watertafelgronde in die Hoopstad-distrik korrek te bestuur, het Kobus en Neels Eksteen daarin geslaag om vanjaar ’n rekordmielie-oes te stroop.
In die afdeling vir mielies wat in die watertafelgebied verbou word, het die...
Eenvoudige boerderyresep laai die opbrengsskaal
Die landboubedryf stel deesdae groot uitdagings en dit verg toewyding, slim planne en baie genade om sukses te behaal. So meen Hannes Bruwer van Genade Boerdery in Hopetown in die Noord-Kaap. Hy sê sy...
Passie vir boerdery bring sukses
Sojabone is nie ’n gewas wat tradisioneel tussen Fochville en Vanderbijlpark geplant word nie, maar dit het nie vir Willie van Niekerk en sy seun (ook Willie) van Belofte Boerdery weerhou om te eksperimenteer...
Proper planning reaps benefits
For the second year, once again with a competition record (5,4 t/ha), Clinton Frey from the farm Doveton near Winterton was crowned the winner in the category for soybeans in KwaZulu-Natal in Grain SA’s...
Goeie tydsberekening is goud werd
Vir die tweede opeenvolgende jaar is Japie Breedt van Bapsfontein as een van die wenners in die Groei vir Goud-opbrengskompetisie aangewys. Vanjaar het hy met die louere in die afdeling vir mielies in die...















