Bemesting ’n balanseertoertjie op dié gronde
Die semi-ariede sandgronde van die Noordwes-Vrystaat bestaan uit windgewaaide sand wat in die verre verlede op ’n eeueoue golwende kleierige oppervlak gedeponeer is. As gevolg van hierdie golwende eienskap kom tydelike watertafels algemeen voor:...
Hoë insetpryse – wees voorbereid en bestuur dit self
Produsente in die somersaaigebied het oor die algemeen die laaste paar jaar goeie landboutoestande beleef. Daar was ongelukkig areas waar dit nie die geval was nie, met sommige produsente wat droogtes beleef het, terwyl...
Lupin production shows great potential for western cape
Lupins represent a cool-season crop that may grow in regions where soybeans would not prosper. In the early years of lupin production, lupin grains were grown in rotation with other crops such as cereals....
Do CA practices increase mycotoxins in maize?
Conservation agriculture (CA) is a systematic approach that discourages soil disturbance by integrating zero tillage, permanent soil cover and crop rotation to establish a balanced, sustainable agro-ecosystem.
This approach ensures the efficiency of cropping systems...
Grain nitrogen content – taking a closer look
Low barley grain nitrogen content was commonly observed during the 2021 harvest. The low grain nitrogen content at harvest was a result of excessive rainfall (Graph 1 and Graph 2) early in the growing...
Saadpryse: beskou saadinsetkoste as ’n belegging
Deurlopende insetprysmonitering is een van die belangrike take wat Graan SA namens sy lede verrig. Die monitering van saadpryse – nie net jaarliks nie, maar oor tyd – is een van hierdie funksies. Graan...
Verandering in klimaat skets ’n somber prentjie
Grondbone (Arachis hypogaea L) is een van die vernaamste olie- en voedselgewasse in die wêreld. Dit word geproduseer onder verskillende reënval- en temperatuurregimes en op verskeie grondsoorte, waarvan sandgronde die mees gewenste is. Aardverwarming...
Data intensive farming – more to learn from each season
Data Intensive Farm Management (DIFM) is a project in collaboration with various research institutes and industry stakeholders. The purpose of the project is to improve sustainability by utilising data in creative trial designs to...
Extrusion strengthens the grain value chain
According to the World Health Organisation (WHO), more than 260 million people in sub-Saharan Africa (SSA) are undernourished. This represents 21% of the population in this region. There is also a rising incidence of...
VS-sandgronde nie sondebok in aardverwarming
Die semi-ariede sandgronde van die Noordwes-Vrystaat bestaan uit windgewaaide sand wat in die verre verlede op ’n eeueoue golwende kleierige oppervlak gedeponeer is.
As gevolg van hierdie golwende eienskap kom tydelike watertafels algemeen voor: In...















