Aalwurms maak amok in eendeweer

Min het ons geweet toe die eerste donker wolke verlede jaar opsteek, dat dit nog vir lank sou reën dat die water spat. Nie dat enige produsent hierdie tipe “gegewe perd” in die bek...

Doen dinge betyds, maar nooit halsoorkop nie

Gawie du Plessis is die bestuurder van FP van Rooyen Boerdery op die plaas Van Rooyenspan 44IP in die Coligny-distrik. Tydens die Groei vir Goud-prysuit­delingsgeleentheid het hy in die sonneblomafdeling met die louere weggestap...

Syfers oor oeskwaliteit en gradering sal noodwendig verskil

Die vraag op almal se lippe die afgelope paar seisoene is of die graderingsresultate by silo’s wat deur die Suid-Afrikaanse Graaninligtingsdiens (SAGIS) gerappor­teer word met die Suider-Afrikaanse Graan­laboratorium (SAGL) se oeskwali­teitsverslag vergelyk kan word...

LATEST EDITION