Deeglike beplanning en evaluasie dra by tot sukses

Risiko en blootstelling binne landbou laat net nie meer toe dat ’n produsent roekeloos of onverantwoordelik kan wees nie. Die huidige milieu verg deeglike beplanning. Slegs behoorlike beplanning kan die beste geleenthede skep vir...

Sorg vir jou boerdery en die boerdery sal vir jou sorg

Letselaskraal BK, die familie-onderneming in die Fouriesburg-omgewing waarvan Johan Scheepers deel is, het vanjaar met die louere weggestap in die Groei vir Goud opbrengs­kompetisie se afdeling vir mielieverbouing in die Oos-Vrystaat. As sesde geslag wat...

WEES GEREED om te PLANT wanneer dit REËN

Pa-en-seun-span Gerhard en Jan Botma boer saam in die Botma Boerdery op die plaas Dodmore buite Bothaville. Jan is die derde geslag wat hier sy liefde vir die grond en landbou uitleef. Bayer se DEKALB-baster...

Sukses met eerste INSKRYWING

Omdat hy wou kyk hoe sy opbrengste met dié in sy omgewing vergelyk, het Andries Groesbeek van Nigel besluit om vanjaar vir die eerste keer deel te neem aan die Groei vir Goud-opbrengskompetisie. Groesbeek boer...

GENETIC AND MECHANISED INNOVATIONS in SA maize production

Maize is critical to food security in South Africa, contributing about 50 to 60% of the population’s carbohydrate intake. It is primarily consumed in the form of maize meal (mielie meal), which is used...

BEWARINGSLANDBOU: Praktyke gedefinieer

In die omgangstaal word verskeie terme gebruik wanneer daar van bewerking en gewasproduksie­stelsels gepraat word – terme soos konvensionele, verminderde, bewarings- en geenbewerking, asook bewarings- en herlewingslandbou. Hierdie verskeidenheid van terme en hul gebruik...

Keep these EPR regulations for WASTE MANAGEMENT in mind

South Africa is no different to most other countries in the world when it comes to waste: we as citizens pollute the environment with solid and liquid waste to the point where the environmental...

Crop protection products – transport it the right way

Crop protection products with UN numbers are classified as dangerous goods, and transporting such products on South African roads involves the risk of traffic accidents, which may result in spillage of the pesticides, fire,...

Belangrikheid en veiligheid van boor in gewasproduksie

Boor (B) is een van die agt noodsaaklike mikro-elemente vir plante. Dit is reeds in meer as 80 lande en vir 132 gewasse oor die afgelope 60 jaar gerapporteer. ’n Boortekort is die tweede...

LATEST EDITION