Nadraai van uitermatig nat seisoene ondersoek
Die ongekende verhoging in reënvalfrekwensie en -intensiteit het produsente die afgelope seisoen in baie opsigte gekniehalter. Sommige produsente het gesukkel met versuiptoestande, terwyl ander moes toekyk hoe hul lande in riviere verander.
Een aspek wat...
Lae valgetal by koring – opsies om impak te versag
Die 2021/2022-wintergraanproduksieseisoen in veral die Wes-Kaap het uiters positiewe produksietoestande gehad. Produksie vir koring het die tweede hoogste vlak sedert 2009 bereik. Alhoewel die Wes-Kaap gunstige produksie-omstandighede ervaar het, was die res van die...
Graan in die reën: kyk uit vir dié siektes
Uitermatige reënval in graanproduksiegebiede kan die oorsaak van verskeie siekteprobleme wees. Wanneer grondversadiging bereik word en water in ’n land opdam, veroorsaak dit ’n tekort aan suurstof wat plante onder stremming plaas (Foto 1).
Die...
Proactive weed management from a global perspective
Herbicides are only as effective as the mindset of the individuals who apply them. One serious shortcoming in agriculture worldwide is the failure to follow label directions for safe and effective use of herbicides....
Swartstam by kanola – siektebeheer deur swamdoders
Deel 3
Swartstam word beskou as die mees vernietigende siekte op kanola wêreldwyd – insluitend die Wes-Kaap. Effektiewe beheer van swartstam word behaal deur die geïntegreerde gebruik van verskillende hulpmiddels, insluitend die plant van weerstandige...
Sunflower: Sclerotinia head and stalk rot increasing
Sclerotinia sclerotiorum is a damaging fungal pathogen, causing disease on a range of crops, including soybeans, beans, canola and lupines as well as a variety of vegetable crops. It also causes Sclerotinia head and/or...
Sclerotinia alert: Is 2022 a good year for an outbreak?
Producers are urged to scout their fields for signs of Sclerotinia. The wet conditions experienced across the country could lead to disease development during this growing season.
Scout, scout, scout!
Take the time to investigate your...
How to control relevant insect pests on barley
Most brewing barley is produced under dryland conditions in the Western Cape, while the rest is grown under irrigation near Koedoeskop in Limpopo and the Vaalharts, Modderrivier, Lückhoff and Douglas areas.
Barley, as one of...
Kan mielieplante soos waterlelies reageer?
Die 2021/2022-seisoen is weer eens ’n groot uitdaging wat reënval betref. Die voorseisoen het gepaard gegaan met goeie neerslae oor veral die Noordwes-Vrystaat met sy watertafelgronde. Die vorige jaar is ook afgesluit met goeie...
Weerstandige kanariegras moet dopgehou word
Kleinsaadkanariegras (Phalaris minor) is oorspronklik afkomstig vanaf die Mediterreense gebied. Dit kom in meer as 60 lande wêreldwyd (Figuur 1) en ook wydverspreid in Suid-Afrika voor. Dit word nie normaalweg beskou as ’n mededinger...















