Culture of agri celebrated

Aptly named the Grain SA Day of Celebration, this prestigious event embodies not only the rich diversity of South Africa, but also the unifying passion for agriculture that exists within the country’s farming community. Hosted...

NAMPO Kaap spog met gesonde groei

NAMPO Kaap 2019 was ’n reusesukses. Die groei word nie net gemeet aan die bykans 30% meer betalende besoekers deur die hekke nie, maar ook aan die toename in saketransaksies wat Bredasdorp NPC en...

Gesubsidieerde oesversekering vorder

Die afgelope paar jaar is die graanbedryf onder groot druk: Hoofsaaklik weens die droogtes, maar ook as gevolg van lae internasionale graanpryse. In teorie is die prys veronderstel om produsente te ondersteun tydens ’n droogte,...

Graan SA-spanlede ontvang erkenning

Die Afgri-groep sien die Oos-Kaap as een van die land se primêre produksiegebiede vir die toekoms en wil produksie in dié provinsie stimuleer om internasionaal te kompeteer in terme van mielie-uitvoere. ’n Nuwe opbergingsfasiliteit...

Eie webblad vir SA Graan/Grain

SA Graan/Grain spog vanaf Mei-maand vanjaar met sy eie webblad – gaan loer gerus by sagrainmag.co.za. Op die tuisblad word die jongste uitgawe se hoofartikel, hoofstorie, aktuele artikels en van die rubrieke uitgelig. Artikels wat...

Dít sê prof Roberts se verslag

Na verskeie onderhandelings tussen Graan SA en die JSE, het laasgenoemde ’n onafhanklike ondersoek laat doen om opnuut die effektiwiteit van die liggingsdifferensiaalstelsel te evalueer, gegewe Suid-Afrika se unieke mark. Graanprodusente wou veral weet of...

NAMPO Kaap skud vere reg vir September

Die Wes-Kaapse landboulandskap is nou maar eenmaal uniek. In September vanjaar bied die tweede NAMPO Kaap op Bredasdorp Park in die Overberg weer eens ’n blik op die verskeidenheid van dié provinsie se boerdery-...

Media beleef sukses van KZN- en Oos-Kaap-projekte eerstehands

Ontwikkelende landbou en sy boere lê my baie na aan die hart. Ongeveer vyf jaar gelede het ek vir die eerste keer kennis gemaak met Graan SA se “From Subsistence to Abundance”-ontwikkelingsprogram. Ek onthou soos...

Crop Protection Workshop set to boost collaboration

Crop protection is a vital aspect for all production areas and summer grains are no exception. Research has gone a long way in supporting crop production in South Africa. However, a critical evaluation of...

Terugvoer oor die liggingsdifferensiaalondersoek

Die liggingsdifferensiaal is sedert die vestiging van die termynmark ’n uitdaging vir produsente. Na verskeie onderhandelings tussen Graan SA en die JSE, het die JSE ’n onafhanklike ondersoek laat doen om opnuut die effektiwiteit...

LATEST EDITION