Toekomsgedrewe mielieprodusent houer van Graanprodusent-titel

November 2017 RUTH SCHULTZ, SA Graan/Grain medewerker “AC van Wyk leef met ‘n absolute toekomsvisie. Hy weet presies waar hy wil uitkom en ook hoe hy daar gaan uitkom. Hy is in absolute beheer van sy...

Staatmakers word gegroet

November 2015 WIM VENTER, Oesdagbeampte: Graan SA Graan SA se NAMPO Oesdagkomitee het in Junie vanjaar tydens ‘n smaakvolle middagete op NAMPO Park, van drie staatmakers wat op die Oesdagkomitee gedien het, afskeid geneem. Tydens die geleentheid...

Graan SA skud vere reg vir Kongres

February 2016 NICO VERMAAK, bestuurder: Korporatiewe Dienste, Graan SA Die Graan SA Kongres word beplan vir 2 en 3 Maart vanjaar op NAMPO Park. Die Kongres sal fokus op nuwe realiteite in ‘n ver anderende klimaat. Gegewe...

Ons kyk terug op 2016 – die wie, wat, waar, wanneer en waarom van...

December 2016 ALZENA GOMES, skakelbeampte: Graan SA Graan SA se openbare betrekkinge-strategie fokus deurentyd op die bou van netwerke en die skep van bewustheid van sy aktiwiteite gedurende die jaar. Ons is oortuig daarvan dat innoverende...

Grain SA Congress 2020

The Grain SA Congress for 2020 will be presented at NAMPO Park, Bothaville, on 4 and 5 March with the theme ‘Farmers Contribute’. This is an opportunity for Grain SA to consult with South...

Hanekom vat nou voor by Ouditkomitee

August 2018 MARIËTTA CRONJÉ, SA Graan/Grain medewerker Graan SA se Ouditkomitee het onlangs ‘n nuwe voorsitter, mnr André Hanekom, aangestel. Dié voormalige besturende direkteur van Pioneer Voedsel dien ook op verskeie privaat maatskappye se direksies, asook twee genoteerde...

Room van graanprodusente word vereer

November 2017 RUTH SCHULTZ, SA Graan/Grain medewerker ‘Dit wat ons vanaand hier ervaar, wys die vordering wat oor jare en dekades in die landbousektor gemaak is. Die vlak van voedselsekerheid wat ons in hierdie land geniet,...

NAMPO Kaap skud vere reg vir September

Die Wes-Kaapse landboulandskap is nou maar eenmaal uniek. In September vanjaar bied die tweede NAMPO Kaap op Bredasdorp Park in die Overberg weer eens ’n blik op die verskeidenheid van dié provinsie se boerdery-...

Grain SA’s meetings and Congress go virtual in 2021

In a good year for grain production – and with a season that started very well – the COVID pandemic and the risks and regulations associated with it, are preventing the Grain SA team...

Developing farmers reap the benefits of Grain SA’s programme

November 2016 LOUISE KUNZ, SA Graan/Grain contributor The Scottish novelist Robert Louis Stevenson said, ‘Do not judge a day by the harvest you reap, but by the seeds you plant.’ Commercial producers who are involved in Grain SA’s...

LATEST EDITION