Ontmoet die 2016 Graan SA/Syngenta Graanprodusent van die Jaar-finaliste

September 2016 ALZENA GOMES, skakelbeampte: Graan SA Met opgewondenheid en ‘n goeie skoot trots daarby, vat ons jou op ‘n visuele toer na die 2016 Graan SA/Syngenta Graanprodusent van die Jaarfinaliste. Die bekendmaking van dié titel,...

Glo – al verstaan jy nie

Ek het onlangs weer die boekie, Prisoner in the third cell, deur Gene Edwards gelees. Dit handel oor Johannes die Doper – die man wat Jesus as absoluut eiesoortig uitgesonder het. Tog, wanneer hy...

Hanekom vat nou voor by Ouditkomitee

August 2018 MARIËTTA CRONJÉ, SA Graan/Grain medewerker Graan SA se Ouditkomitee het onlangs ‘n nuwe voorsitter, mnr André Hanekom, aangestel. Dié voormalige besturende direkteur van Pioneer Voedsel dien ook op verskeie privaat maatskappye se direksies, asook twee genoteerde...

Hulle het gekom, gesien en hul 2020 Agrivisie gevind

Die heel eerste NAMPO Virtueel het weer eens die veerkragtigheid van die landbousektor bewys. Om aan te pas by die veranderinge wat die COVID-19-pandemie teweeggebring het en deur nuwe tegnologie in te span, het...

Ontmoet die 2016 Graanprodusent van die Jaar-finaliste

August 2016 ALZENA GOMES, skakelbeampte: Graan SA Die 2016 Graan SA/Syngenta Graanprodusent van die Jaar-finaliste is ieder en elk deur die afgelope droogteseisoen geraak, maar tydens die besoek deur die paneel van beoordelaars vroeg in Juniemaand,...

New Era Commercial Farmer of the Year category (250+ tons) Teamwork makes dreams possible

November 2018 LOUISE KUNZ, SA Graan/Grain editorial team and HELENUS KRUGER (photo) Mr Jeremia Makhosini Mathebula grew up in the Iswepe area near Piet Retief. As a child he helped his father plant maize on 1 ha of...

Kopstukke gesels en geredeneer by Megaweek

November 2016 ALZENA GOMES, skakelbeampte: Graan SA en LIANA STROEBEL, ontwikkelingskoördineerder: Graan SA Agri Mega Week, wat vanaf 14 tot 17 September by Mega Park op Bredasdorp plaasgevind het, het verseker sy reputasie van uiterste weerstoestande...

Kongresgangers sê hul sê – Deel 1

July 2017 DR DIRK STRYDOM, bestuurder: Graanekonomie en Bemarking, Graan SA In Maart vanjaar is daar weer by Graan SA se Kongres gebruik gemaak van elektroniese stemapparate. Dit het elke afgevaardigde die geleentheid gebied om sy...

Nuwe kompetisie laat jou groei vir goud

Graan SA se Groei vir Goud- nasionale opbrengskompetisie het graanprodusente van regoor Suid-Afrika behoorlik aan die praat. Produsente kan in verskillende kategorieë, waaronder droëland en besproeiing, meeding. Die kompetisie word opgedeel in streek- en nasionale...

Fokus steeds om tot diens van graanprodusente te wees

April 2016 TOIT WESSELS, ledebemarking en kommunikasiebeampte: Graan SA Tydens die afgelope Kongres het Graan SA terugvoer aan lede gegee wat die resultaat van die heffingsinkomste vir die 2015/2016-seisoen betref. Alhoewel droogtetoestande oor die land heers en...

LATEST EDITION