Home FOCUS ON: INTEGRATED PEST CONTROL

FOCUS ON: INTEGRATED PEST CONTROL

Importance of monitoring insects in a management programme

September 2018 DR ASTRID JANKIELSOHN, ARC-Small Grain, Bethlehem The aim of a management programme is to prevent pest infestations in a crop. Managing insect pests requires flexibility since insects are site, crop and area specific. Monitoring...

Aalwurmbeheer op eenjarige gewasse: Is dit regtig nodig?

Die spreekwoord “groot gif in klein pakkies” is die perfekte beskrywing vir aalwurms. Plantparasitiese aalwurms is inderdaad een van die groot skobbejakke tussen die grondorganismes. Hulle is skelm (’n mens kom altyd te laat agter...

Die risiko van weerstandige onkruide vir gewasverbouing

September 2018 DR ERIK EKSTEEN, verkoopsbestuurder: Wes-Kaap, Syngenta, DR ELBÉ HUGO, tegniese produkbestuurder: Onkruiddoders, Syngenta en FRANCOIS VILJOEN, tegniese bestuurder: Onkruidbeheer, Syngenta Onkruiddoderweerstand het die afgelope paar jaar ‘n algemene besprekingspunt onder produsente geword. Die grootste...

Biological pest control – eco-friendly but lethal

Crop protection is the science and practice of managing pests and diseases. Three key approaches to crop protection include: pesticide-based approaches such as insecticides and fungicides; biotechnology-based approaches such as plant breeding and genetic...

Herfskommandowurm: Toevlugsoord benadruk

Die herfskommandowurm (Foto 3) is ’n ernstige plaag op mielies in Suid-Afrika wat skade aanrig aan die kelkblare en aan mieliekoppe. Hierdie kommandowurm kan betekenisvolle opbrengsverliese veroorsaak en moet daarom dringend beheer word. Bt-mielies wat...

Nuwe, aggressiewe rasse van roesswam bekommer

Sonneblomroes kan aanleiding gee tot oesverliese, ver­al wanneer vroeë infeksies op vatbare basters met betekenisvolle verlies van funksionele blaaroppervlak gepaard gaan. Heelwat inligting is beskikbaar oor die seisoenale voorkoms van die siekte in Suid-Afrika, maar...

Bestuur onkruidsade só tydens die oesproses – Deel 1

Die aanvaarding van bewaringsboerdery en minimumbewerkingspraktykte in veranderende klimaatstoestande is wêreldwyd besig om veld onder produsente te wen. Suid-Afrika is nie uniek in die benadering tot die aanvaarding van hierdie praktyke nie. Resultate toon dat...

Riglyne vir die oprigting en bestuur van plaagdoderstore op plase

Elke plaas in Suid-Afrika maak gebruik van plaagdoders, hetsy sintetiese, natuurlike, biologiese of selfs organiese plaagdoders. Sulke middels wat as landboumiddels in die Wet op Misstowwe, Veevoedsel, Landboumiddels en Veemiddels, 1947 (Wet Nr. 36...

Aalwurmpeste: “Voorraadopname” en die pad vorentoe

September 2018 PROF DRIEKIE FOURIE, MARETHA PRETORIUS, Eenheid vir Omgewingswetenskappe en Bestuur, Noordwes-Universiteit en DR NANCY NTIDI, LNR-Graangewasse, Potchefstroom Graangewasproduksie, onder beide konvensionele en bewaringsboerdery, word geknou deur plantparasitiese aalwurms – waaroor vele wetenskaplike en populêre...

Balkspuite: Hoe maak mens ‘n SINVOLLE KEUSE tydens aankoop?

September 2018 MARIUS RAS, groep-bemarkingsdirekteur, Rovic Leers Tenkkapasiteit en spuitwydte is twee spesifikasies wat onlosmaaklik deel is van die potensiële vermoë van die spuit om, teen gegewe watervolumes per hektaar (tipes chemiese en weerstoestande) en gemiddelde...

LATEST EDITION