Die ongemak van politieke korrektheid

Dit sal ’n hartseer dag wees as Suid-Afrika ooit meriete en rasionaliteit begrawe ter wille van politieke korrektheid. Ek sê dit omdat ons daagliks meer druk op georganiseerdelandbouvlak ervaar om feite en meriete te...

Jannie Div … aandag! Uittree!

Ek vermoed my laaste dag as HUB hier by Graan SA gaan dalk nie baie anders wees as die laaste dag van my nasionale diensplig nie. Dit was ’n geharwar omdat die bevelvoerder gesê...

Nuwe seisoene lê voor

Wat ’n aangename voorreg om in Septembermaand amptelik hierdie spesiale nuwe paadjie te begin stap. Simbolies beteken September om ons energie te herfokus – September 2021 is dus die begin van vele nuwe seisoene...

Is dit selfopgelegde onteiening?

Ek luister onlangs na ’n werknemer wat sy lot bekla oor ’n maatskappy waarvan die aandeelprys buitensporig gedaal het en wat toe selfs verhandeling moes staak. In die onlangse verlede is ons deur die...

Where is the middle?

Two of our young people in agriculture who are employed by Agri SA, Mihlali Xhala and Jolanda Andrag, recently wrote to President Ramaphosa asking him to please help define the ‘middle of the road’...

Verby die kantelpunt

Hier aan die einde van Januarie het ek ’n paar artikels gelees en oor ’n klompie gebeure in die landbousektor en in die algemene samelewing nagedink. Dis vir my so al asof ons met...

Ons bydrae tot ’n meer stabiele landbou-omgewing

Ek het verlede maand geskryf oor hoe onstabiliteit of stabiliteit ’n mens se emosies kan laat wipplank ry tussen kwaad wees en om te floreer. Graan SA gaan in 2020 daarop fokus om meer...

Remain calm and keep a level head

I have travelled many kilometres over the past three months. First during the holiday and then to all the regional meetings. One phenomenon everywhere on our country’s roads has got me thinking. It is...

Restore balance in this debate

I am writing this editorial while sitting in an aeroplane. Across the aisle three young people are seated. One is wearing a coronavirus mask and they order vegetarian sandwiches, not meat. Maybe they are...

Planne saam gemaak gee hoop tydens uitdagings

Maart-maand is Kongres-maand. Die Graan SA-leierskap en -personeel deurkruis die land om op grondvlak met die lede te praat en te luister. Daar word terugvoer gegee en saam planne gemaak oor wat ons kan...

LATEST EDITION