Farming must be a lifestyle, NOT A JOB

At the 2023 Phahama Grain Phakama (PGP) Day of Celebration, Zoliwe Nombewu (46) was announced as a finalist in the PGP Potential Commercial Farmer of the Year category. ‘You must adopt farming – it...

Die laaste bladsy

Beste Grootneef Die laaste bladsy van die almanak hang aan ’n repie. Al die verjaarsdae, veilings, troues en komiteevergade­rings is verby. So drup die jare se sandkorrels een vir een deur elkeen se uurglas, met...

Attention to detail matters in farming

The American evangelist, Charles Swindoll, once said that the difference between something good and something great is attention to detail. Paying attention to detail and remaining focused on his goal of becoming a fully-fledged...

Vrede is nie net ’n plek nie

Beste Grootneef Die eerste reën het vanjaar op oom Paul se verjaarsdag geval. Net mooi op die middag van 10 Oktober. ’n Week later het die nuwe gras deurgebreek met die groenste van groen om...

TOP FARMER is keen to help others

William Setlaba Raphoto from Lichtenburg was announced as the 2023 PGP/Absa/John Deere Financial New Era Commercial Farmer of the Year. To this humble farmer the award is a huge honour and he is very...

Pieta

Beste Grootneef Een van my beste vrinne was ’n rou Ingelsman met die naam van Arthur Rump. Niks met vleis te doen nie, dit was bloot sy van. Arthur het sy bes probeer om nou...

GWM P-reeks bied opwindende waardepakket

Ek is aangenaam verras met die waarde vir geld wat GWM se P-reeks bakkies bied. Sedert dié bakkies sowat drie jaar gelede in Suid-Afrika vrygestel is, is die P-reeks ’n bestendige verkoper. In Junie 2023...

‘Don’t wait for others, DO IT YOURSELF’

The American writer, speaker and success coach, Jen Sincero, said: ‘If you are serious about changing your life, you’ll find a way. If you are not, you’ll find an excuse.’ Paul Motlokoa (50) who...

Nuwe Amarok is ’n bobaasbakkie

Suid-Afrika is bakkiewêreld. Elke maand se verkoopsyfers van nuwe voertuie wys bakkies is topverkopers. Bakkies het tradisioneel ’n wye aanwending in die landbou-omgewing, maar is deesdae ook gewild in stede en dorpe. Omdat daar...

’n Nuwe seisoen

Beste Grootneef Die droë, wit seisoen van 2023 het plotseling tot ’n einde gekom. Die vorige week was daar nog soggens ryp oor die veld gestrooi met ’n yslaag op die waterkrippe. Skaars ’n week...

LATEST EDITION