SA Grain April 2018

  • All
  • FEATURED
  • ON FARM LEVEL
  • RELEVANT
  • REVIEW ON CONGRESS
  • REVIEW ON CONGRESS

Eenheid en dialoog lei tot konsensus in mosie oor grond

April 2018 ALZENA GOMES, skakelbeampte, Graan SA Graanprodusente het weer eens gewys dat eenheid en dialoog as boustene gebruik kan word om konsensus te bereik – selfs wanneer uitdagende en emosionele onderwerpe soos grondonteiening sonder vergoeding aangepak word. Graan SA het tydens sy 2018 Kongres suksesvol ‘n mosie oor grondhervorming goedgekeur, nadat lang gesprekke met […]

WEGBREEKSESSIES sit koppe bymekaar oor aktuele sake in bedryf

April 2018 SA GRAAN/GRAIN REDAKSIESPAN Die verhoging van opbrengste deur middel van nuwe tegnologie en die daarstelling van eindpunttantiemestelsels was een van die belangrikste besprekingspunte tydens die afgelope Graan SA Kongres se wegbreeksessies. Die wegbreekgroepe is dit eens dat die Suid-Afrikaanse Kultivar- en Tegnologie-agentskap (SACTA), wat geskep is om heffings vir alle oopbestuifde gewasse in te […]

Vind optimale balans tussen insette en inkomste

April 2018 ADRI THERON, SA Graan/Grain redaksiespan In ‘n vryemark is winsgewendheid gelyk aan volhoubaarheid. In voedselproduksie word winsgewendheid deur fisiese klimaat en markklimaat beïnvloed. Graan SA se voorsitter, mnr Jaco Minnaar en Graan SA se uitvoerende hoofbestuurder, mnr Jannie de Villiers, het in hul oudiovisuele verslag aan Kongres gefokus op die boublokke na winsgewendheid vir Graan […]

Ontsluit mensekapitaal met effektiewe leierskap

April 2018 JOHAN SMIT, besturende redakteur, SA Graan/Grain Motivering word dikwels verpak in ‘n energieke praatjie wat deur ‘n dinamiese individu gelewer word. Soms kan motiveringsprekers luidrugtig (en selfs driftig) raak soos wat hulle jou uit jou gemaksone wegruk en meevoer na ‘n sonskynland van positiewe denke en – so wil ‘n mens glo – uitbundige […]

HEFFINGSINKOMSTE: Spogresultaat dui op positiwiteit

April 2018 TOIT WESSELS, assistent-bestuurder: NAMPO en Bemarking, Graan SA Graan SA het tydens die afgelope Kongres terugvoer aan lede oor die resultaat van die heffingsinkomste vir die 2017/2018-seisoen verskaf. Mnr Anton Botha (nuutverkose voorsitter van die Bemarkingswerksgroep) het gesê dat alhoewel die pryse van die kommoditeite onder druk was, die lede hul bydraes met […]

Building climate resilience

April 2018 JENNY MATHEWS, SA Graan/Grain contributor The term ‘climate resilience’ refers to ‘the ability or capacity of a community to bounce back or weather the storm through resisting, absorbing or accommodating the shock of an extreme climate event and then recovering and reorganising afterwards’. In 2007 Prof Guy Midgley already wrote, as a co-lead […]

Boublokke…hoe lyk jou fondasie vir winsgewendheid

April 2018 ALZENA GOMES, skakelbeampte, Graan SA en foto’s deur ESTIE DE VILLIERS, redakteur, SA Graan/Grain  Graan SA-lede, regeringsamptenare, landbourolspelers en ander belanghebbendes het op 7 en 8 Maart by NAMPO Park byeengekom vir die jaarlikse Graan SA Kongres. Die tema “Boublokke na winsgewendheid” het beloof om goeie gesprekke te stimuleer en uitkomste te realiseer. Die Kongresagenda […]

Addressing the elephant in the room

April 2018 JENNY MATHEWS, SA Graan/Grain contributor Prof Mohammad Karaan was to address Congress about ‘Policy environment for future sustainable commercial and developing grain production’ – but he said much, much more. His quiet presence held his audience in the palm of his hand as he started out, ‘Maar ek is ‘n bietjie omgekrap vandag!’ He continued […]

A look at the seven wonders of grain production

April 2018 JENNY MATHEWS, SA Graan/Grain contributor Prof Fred Below is Professor of Plant Physiology in the Department Crop Sciences at the University of Illinois. Illinois is right in the centre of the lush maize belt and it is here that Prof Below specialises in examining factors which limit crop productivity, particularly in maize and soybeans. He […]

White maize meal prices and trends from shortage to deficit – Part 2

April 2018 DR CHRISTO JOUBERT, manager: Agro-Food Chains, Market and Economic Research division, National Agricultural Marketing Council and RIKA VERWEY, senior economist: Agro-Food Chains, National Agricultural Marketing Council The maize meal value chain experienced many challenges throughout the 2016/2017 marketing year. South Africa found itself in a situation where the drought caused a shortage in […]

Maak seker jy voldoen aan die brandwet

April 2018 ANDRIES WIESE, hoof: Landbou, Hollard Die Nasionale Wet op Veld- en Bosbrande (Wet 101 van 1998) is hierdie jaar 20 jaar oud. Heelwat vrae oor wat die implikasies van die wet vir hulle is en wat hulle te doen staan word steeds deur produsente gevra. Dit is kommerwekkend dat só ‘n mate van […]

Eerste reënvalvooruitsigte vir die winter

April 2018 COBUS OLIVIER, wetenskaplike: Voorspellingsnavorsing, Suid-Afrikaanse Weerdiens Die eerste aanduidings vir reënval oor die tradisionele winterreënvalstreke is uit. Die voorspellingsisteem wys dat daar ‘n groter waarskynlikheid vir bo-normale reënval (Figuur 1) oor gedeeltes van die Wes-Kaap gedurende Mei, Junie en Julie is. Alhoewel die oorspronklike voorspelling ‘n wyer area vir bo-normale reënval (linkerkantste grafiek […]

Werknemers belangrikste faktor in dié boerdery – Graan SA/Syngenta Graanprodusent van die Jaar finalis

April 2018 PIETMAN BOTHA, SA Graan/Grain redaksiespan Die oostelike Hoëveld het besliste geleenthede, uitdagings en bedreigings wat enige produsent tot die uiterste toets. Dit is hier, in die Delmas-omgewing, waar mnr Jan Boshoff en sy vrou, Retha, hul gemengde boerdery bedryf. Hulle fokus daarop om die boerdery só te struktureer dat beide die saai- en veevertakking inkomste […]

Groothandelsprys van diesel: Heffings kos jou meer as die diesel

April 2018 CORNÉ LOUW, senior ekonoom, Graan SA Diesel maak ongeveer 12% van ‘n graan- en oliesadeprodusent se lopende produksiekoste uit. Die groothandelsprys van diesel in Maart vanjaar het op R12,10/liter gestaan – 4,2% hoër as die R11,61/liter van verlede jaar dieselfde tyd. Dié dieselprys bestaan 50,5% uit heffings en belastings, terwyl 49,5% uit die […]

Dooiepunt in omdraaistrategie vir koring? 13 Maart 2018

April 2018 DR DIRK STRYDOM, bestuurder: Graanekonomie en Bemarking, Graan SA Die koringbedryf is tans onder erge druk weens die kwynende volhoubaarheid van die bedryf. Tydens die onlangse Graan SA Kongres se spesiale koringsessie is daar talle redes hiervoor geïdentifiseer, waarvan die belangrikste is: Plaaslike pryse stem nie ooreen met die internasionale waarde van dieselfde […]

Dieresiektes wat die mens aantas Deel 2: Mens-dierverhouding en voordele van diere

April 2018 DR JAN DU PREEZ, veterinêre spesialis: Volksgesondheid Die dinamiese verhouding of band tussen mens en dier geniet wêreldwyd aandag vanweë die wedersydse voordele wat dit vir albei partye inhou. Tans woon ongeveer 55% van die wêreld se bevolking in stede, maar daar word verwag dat hierdie persentasie gaan verhoog. In die meer ontwikkelde […]

Die nuwe seisoen: Oorweeg bemarking deeglik

April 2018 Die huidige bemarkingseisoen (2017/2018) sal lank onthou word as ‘n rekordproduksiejaar – met die mielie-oes wat op ‘n allemintige 16,82 miljoen ton afgesluit het. Dit het die plaaslike mieliemark reeds vroeg in die seisoen onder druk geplaas en pryse het vinnig nader aan uitvoerpariteitsprys begin verhandel, waar dit vir die grootste gedeelte van […]

Bt-mielies vir die beheer van Chilo boorder

April 2018 JANET VORSTER en DR ANNEMIE ERASMUS, LNR-Graangewasse, Potchefstroom Tydens die verbouing van mielies is daar ‘n aantal omgewingsfaktore wat opbrengs kan beïnvloed, soos droogtes, siektes en insekplae. Stamboorders is van die mees ekonomies-belangrike plae wêreldwyd – Suid-Afrika ingesluit. Die drie ekonomies-belangrike mieliestam­boorderspesies in Suid-Afrika is die Afrika-mieliestamboorder (Busseola fusca), die pienk stamboorder (Sesamia […]

Benefits of winter cover crops in a mixed farming system

April 2018 GERRIE TRYTSMAN, ARC-Animal Production With a total of only 14% land suitable for arable cropping, South Africa is not well endowed with resources for dryland (rainfed) farming. Soil degradation often occurs due to monoculture cereal production, intensive tillage and limited crop rotation. In conservation agriculture (CA) systems, crop rotation that includes soybean and […]

Alternatiewe om te oorweeg

April 2018 In die vorige gedeeltes van die reeks is meer gefokus op wat na-stroopbemarking is, asook die faktore waarop gelet moet word wanneer produsente na-stroopbemarking oorweeg. In hierdie gedeelte van die reeks sal meer gefokus word op die verskillende alternatiewe wat produsente moontlik kan oorweeg vir na-stroopbemarkingsdoeleindes. Hierdie alternatiewe sluit die fisiese stoor van […]

The land debate

April 2018 JANNIE DE VILLIERS, CEO I must admit that I am really proud of the manner in which the members of Grain SA handled and discussed the issue of land expropriation without compensation during Congress 2018. For me it was an important breakthrough in which the middle ground between left and right emotions won […]

Die storms van verandering

April 2018 Beste Grootneef Die seisoen begin te draai met ‘n koeler aandluggie en die son wat soggens al hoe later opkom. Dis asof die veld en bosse die verandering aanvoel – met gras en saad wat ryper word in die mooi en stil herfsdae. Die witstinkhoute begin geel verkleur en enkeles begin al ‘n […]

Die gronddebat

April 2018 JANNIE DE VILLIERS, HUB Ek moet sê ek is werklik trots op die manier waarop Graan SA se lede die uitdaging oor die kwessie van onteiening sonder vergoeding tydens Kongres 2018 bespreek en hanteer het. Vir my was dit ‘n belangrike deurbraak, waar die middelgrond tussen linkse en regse emosies op die ou […]