SA Graan Junie 2019

  • All
  • COLUMNS
  • EDITORIAL
  • FOCUS GRAIN VALUE CHAIN
  • GRAIN SA
  • LEAD ARTICLE
  • MINI FOCUS TERTIARY INSTITUTIONS
  • ON FARM LEVEL
  • RELEVANT

Uitspraak oorwinning vir billike vergoeding

Agri SA het in ’n mediaverklaring daarop gewys dat dit verheug is oor die onlangse uitspraak van die grondeisehof, wat bevestig dat beide die Minister van Landelike Ontwikkeling en Grondhervorming asook die Waardeerder-generaal nie die jurisdiksie van die howe in verband met die vergoeding van grond kan ignoreer nie. Regter AJ Canca se uitspraak in […]

’n Resep wat SA ʼn wen-nasie kan maak

Die verkiesing is gelukkig verby. Nou is die vraag: Hoe gaan die wenner optree? Die verloorders bly belangrik, maar die wenner bepaal die toon in ’n demokrasie. Vir die onmiddellike toekoms is die vraag of die nuwe administrasie van president Ramaphosa gaan voldoen aan sy ondernemings van voor die verkiesing. Hy het onderneem om sy […]

Bewaringslandbou – ’n kopskuif is nodig

Alles begin by die grond. Dit was die openingswoorde van mnr Chris Burgess, redakteur van Landbouweekblad, by die onlangse Herlewingslandboukonferensie wat in samewerking met die Ottosdal Geenbewerkingsklub op dié dorp in Noordwes aangebied is. Graan SA was een van die vennote by dié konferensie waar verskeie internasionale sprekers saam met plaaslike kundiges opgetree het. Dr […]

Who are you buying your agrochemicals from?

Crop protection is such a crucial part of a successful harvest and many years are spent on research and development by agrochemical manufacturers to provide a producer with products that comply with exceptional standards. But have you ever stopped to think about the person who is selling and recommending these products to you? Be sure […]

Die belangrikheid van markinligting: Wat leer ons daaruit?

Deel 1: Algemene agtergrond Die Suid-Afrikaanse graan- en oliesademark is reeds sedert die laat 1990’s in ’n vrye mark. Een van die belangrikste aspekte vir die optimale funksionering van so ’n mark, is dat daar genoeg markinligting beskikbaar moet wees sodat die verskillende rolspelers in die mark weldeurdagte besluite kan neem. Ons graanbedryf is in […]

Só lyk saadpryse vir die nuwe somer­graanseisoen

Naas kunsmis, is saad ’n somergraanprodusent se grootste insetkoste. Saadpryse is beslis die koste waaroor graanprodusente tans die meeste kla. Graan SA se Produksie/Insetwerkgroep het vroeër vanjaar weer met verskeie saadmaatskappye oor Graan SA-lede se kommer oor stygende saadpryse vergader. Daar is tydens hierdie besprekings klem gelê op die weerstand teen stygende saadpryse wat al […]

Die toekoms van gars as wintergraangewas in SA

09|05|2019 Soos met alles in die lewe, vind daar ook ontwikkeling en groei in die wintergraanmarkte plaas. Verbeterde tegnologie en nuwe kultivars het verhoogde en beter opbrengste tot gevolg. Die groot vraag is egter: Waarheen is ons op pad met wintergraan? ’n Visie en doelwit waarheen gewerk word en wat bereik wil word, is nodig […]

Behoeftegedrewe navorsing

In Graan SA se omgang met produsente is daar gereelde belangstelling oor navorsing deur landboustudente – veral omdat hierdie navorsingsprojekte dikwels deur die onderskeie graantrusts befonds word. Is hierdie navorsing behoeftegedrewe en relevant vir die bedryf? SA Graan/Grain het by die Universiteit van die Vrystaat aangeklop om te hoor met watter interessante en graangebaseerde navorsingsprojekte […]

Die graanopbergingsbesluit

Die opberging van landboukommoditeite soos mielies en koring word reeds in die Bybel beskryf toe Josef graan opgeberg het om voorsiening te maak vir die sogenaamde maer jare. Terwyl grane seisoenaal verbou word, word dit regdeur die jaar gebruik en die behoefte bestaan dus om dit op te berg. Sedert die afskaffing van die beheerrade, […]

Graan- en oliesade­verbruik: Rekords spat in die 2018/2019-seisoen

Die graan- en oliesadebedryf speel nie net ’n belangrike rol in die plaaslike landbou-ekonomie nie, maar het ook as gevolg van die oorspoeleffek na ander bedrywe ’n noemenswaardige impak op die breër ekonomie van Suid-Afrika. Grane soos mielies en koring is twee van die grootste stapelvoedsels vir ’n menigte Suid-Afrikaners wat daagliks daarvan afhanklik is […]

Is SA’s grain industry moving towards sustainability?

Adopting corporate sustainability strategies to support the triple bottom line in the South African grain industry The concept of sustainability, with the intention of ensuring humanity’s long-term well-being, drives many industries in today’s competitive world. The importance of sustainability, as the core competency of many corporate strategies, requires organisations and strategic decision makers to consider […]

On-farm storage – the road ahead

Grain storage has been a politically sensitive issue since the beginning of the 20th century. In the early 1900s hardly any grain storage was available in South Africa and the few facilities that existed belonged to milling companies such as Premier Milling in Newtown, Johannesburg. They erected some of the first, limited facilities to store […]

Crop Protection Workshop set to boost collaboration

Crop protection is a vital aspect for all production areas and summer grains are no exception. Research has gone a long way in supporting crop production in South Africa. However, a critical evaluation of the current research environment is crucial to ensure research projects are relevant and outcomes adequately address producers’ needs. Crop Protection Workshop […]

Terugvoer oor die liggingsdifferensiaalondersoek

Die liggingsdifferensiaal is sedert die vestiging van die termynmark ’n uitdaging vir produsente. Na verskeie onderhandelings tussen Graan SA en die JSE, het die JSE ’n onafhanklike ondersoek laat doen om opnuut die effektiwiteit van die stelsel te evalueer, gegewe Suid-Afrika se unieke mark. Graanprodusente wou veral weet of die mark nie nou al volwasse […]

Hoë opbrengs en kwaliteit – alles in een

Koringproduksie in Suid-Afrika het gedurende die afgelope dekade ’n reuse- afwaartse neiging getoon. Tien jaar gelede is net minder as 2 200 000 ton koring in Suid-Afrika geproduseer, terwyl die totale opbrengs van die 2017/2018-seisoen slegs ongeveer 1 400 000 ton was. Die beskikbaarheid van nuwe, verbeterde kultivars is belangrik om die volhoubaarheid van koringproduksie […]

Giving direction to empower lives

‘I hear and I forget. I see and I remember. I do and I understand.’ This quote of the well-known Chinese philosopher, Confucius, is the method which mentor Sarel Pretorius from the Eastern Cape believes in when it comes to increasing the knowledge of his mentees regarding farming practices. Although Sarel is no longer farming […]

Die getooide jagter

Beste Grootneef April was die maand van die groot waters deur die Vrystaat. Spruite het hoogwater gevloei en damme het oorgeloop. Strome van seën. Uit Hennenman se wêreld laat weet neef Jaco dat in November 2018 die laagste reënval in 112 jaar aangeteken is. In April vanjaar is egter die meeste reën ooit in 112 […]

Ter sake

Taking the first step in the right direction

NAMPO 2019 is behind us and the weather and company were truly great, weren’t they! On the Monday before NAMPO an idea popped into my mind: ‘What if nobody shows?!’ – we and the exhibitors all put our best foot forward and then nobody pitches… Well, when the scanners started working early on Tuesday morning, […]