SA Grain November 2018

  • All
  • COVER CROPS
  • FEATURED
  • GRAIN SA
  • ON FARM LEVEL
  • SPOTLIGHT - OUTDOORS & TRAVEL

Ons toer die hele wêreld vol

November 2018 FRANCOIS ROSSOUW, 4x4SPORT Ons land is pragtig en het die mooiste, mees afgeleë en ongeskonde plekke wat ’n mens net met ’n 4×4 kan bereik. Dis egter nie maklik om toegang tot die plekke te kry of om die paaie te vind nie. Sonder ’n gids wat die wêreld ken, kan jy maklik […]

Hoe om ’n 4×4 te koop

November 2018 FRANCOIS ROSSOUW, 4x4SPORT Wanneer ’n mens moet besluit watter 4×4 om te koop, is daar ’n hele klomp aspekte wat jy in ag moet neem. Daar is nie meer ’n ding soos ’n slegte 4×4 nie, maar wel van die voertuie wat swak diens lewer, omdat dit vir ’n doel aangewend is waarvoor […]

Weidingsgewasse as dekgewasse in bewaringslandbou- en wisselboustelsels Deel 2: Eenjarige somergewasse

November 2018 PROF CHRIS S DANNHAUSER, emeritus professor, Weidingkunde Die gebruik van weidingsgewasse as dekgewasse in bewaringslandbou word in drie dele aangebied. Hierdie is die tweede deel, waarin eenjarige somergewasse bespreek word. Watter eenjarige somergrasse kan gebruik word? Tef word slegs as hooi verbou – wat dit dan as dekgewas gewild maak vir diegene wat […]

Weidingsgewasse as dekgewasse in bewaringslandbou- en wisselboustelsels Deel 1: Eenjarige wintergewasse

November 2018 PROF CHRIS S DANNHAUSER, emeritus professor, Weidingkunde Weidingsgewasse word al meer as dekgewasse aangewend – veral waar lewende hawe as laaste element in ’n siklus op dié dekgewasse geplaas word. Daar is verskillende opsies en verskillende stelsels wat deel vorm van bewaringslandbou, wat oorweeg kan word. Die gebruik van weidingsgewasse as dekgewasse in […]

Weidingsgewasse as dekgewasse in bewaringslandbou- en wisselboustelsels Deel 3: Tussengewasverbouing en meerjarige somergrasse

November 2018 PROF CHRIS S DANNHAUSER, emeritus professor, Weidingkunde Hierdie is die derde en laaste aflewering in ’n reeks wat handel oor die gebruik van weidingsgewasse as dekgewasse in bewaringslandbou- en wisselboustelsels. Dit handel oor die gebruik van meerjarige somergrasse en die algemene rol wat eenjarige weidingsgewasse in die beplanning van wisselbou speel. Tussengewasverbouing Normaalweg […]

CA: Enhancing soil health through livestock integration in transitional phase

November 2018 GERRIE TRYTSMAN, independent researcher and GEORGE STEYN, Humanskraal farm, Ottosdal Soil health, which can be defined as the ability of the soil to function as a vital, living ecosystem that sustains plants, animals and humans, is closely linked to soil organic matter. It takes time for conservation agriculture (CA) principles implemented in a […]

Winterreënvalstreek Hoe en wat kies ek vir die komende seisoen?

November 2018 ESTIE DE VILLIERS, redakteur, SA Graan/Grain Die nuwe plantseisoen vir die winterreënvalstreek lê voor die deur en die meeste produsente het reeds hulle saadbestellings vir die 2018/2019-seisoen geplaas. Daar is egter nog ’n paar wat kop krap oor watter kultivar hulle moet plant. Soos wat dr Annelie Barnard en mnr Willem Kilian van LNR-Kleingraan […]

The effects of herbicides on soil life Part 3: Pathogenic fungi

November 2018 DR MARYKE CRAVEN, CHARNÉ MYBURGH, OWEN RHODE and DR JEANETTA SAAYMAN-DU TOIT, ARC-Grain Crops, Potchefstroom The use of herbicides for weed control has become common practice in modern agriculture. The use of such chemicals can, however, extend beyond the intended target species and influence non-target organisms. Fungi and bacteria are mostly known for, […]

Hou koringmark gereeld dop

November 2018 Die wintergraanseisoen vorder goed, met die stroopproses wat in die meeste van dié dele van die land reeds aan die gang is. Na die vorige seisoen se uitdagende produksie-omstandighede in veral die Wes-Kaap vertoon hierdie seisoen se oeste aansienlik beter – met goeie reën wat op kritieke tye tydens die produksieseisoen voorgekom het. […]

Genoomvolgordebepaling van broodkoring uiteindelik afgehandel – maar wat beteken dit vir ons?

November 2018 WILLEM BOTES, voorsitter: Departement van Genetika, Universiteit van Stellenbosch en navorsingsleier: DWT-Graan SA Nasionale Koringteeltplatform Vir dekades wat kom sal ons in die klas na 17 Augustus 2018 verwys. Nie omdat president Donald Trump of een van ons plaaslike politici iets ydel en stompsinnig kwyt geraak of gedoen het nie, maar omdat die […]

Finansies van wisselboustelsels in die midde-Swartland ontleed

November 2018 CONRAD BASSON, meestersgraadstudent by Universiteit van Stellenbosch, DR WILLEM HOFFMANN, landbou-ekonoom, Universiteit van Stellenbosch, DR JOHANN STRAUSS, senior navorser: Plantproduksiestelsels, Wes-Kaapse Departement van Landbou en PIETMAN BOTHA, SA Graan/Grain redaksiespan Koringmonokultuur was vir lank die dominante stelsel in die Swartland. Die destydse Koringraad was veral sterk en kon koringproduksie grootliks steun, maar sedert die ontbinding van […]

Dieselprys laat REKORDS SPAT

November 2018 In Oktober vanjaar was die groot­handelsprys van diesel R15,65/liter, wat 29% hoër is as die R12,13/liter van dieselfde tyd verlede jaar. Met planttyd vir somergraanprodusente en strooptyd vir wintergraanprodusente op hande, kon hierdie rekordprys nie op ’n slegter tyd gerealiseer het nie. Min of meer 70% van somergraanprodusente se brandstof word met grondvoorbereiding […]

Alternatiewe produksiestelsels noukeurig betrag

November 2018 PIETMAN BOTHA, SA Graan/Grain redaksiespan ’n Nuwe produksiejaar met verskeie uitdagings en bedreigings lê voor. Die meeste produsente is by ’n kruispad en herbesoek hul produksiestelsels, want daar sal drastiese strategiese besluite oor die toekoms van hul boerdery geneem moet word. Die volgende vrae kom onwillekeurig op: “Waarheen is ek met my boerdery op pad? […]

Subsistence Farmer of the Year category (0 ha – 10 ha) If you are patient, you will SUCCEED

November 2018 LOUISE KUNZ, SA Graan/Grain editorial team and HELENUS KRUGER (photo) Napoleon Hill, the American author of the book Think and grow rich said patience, persistence and perspiration make an unbeatable combination for success. Ms Jenette Thembi Shoba from Mpumalanga proved this to be true. Although Shoba had to leave school early to earn an income to provide for […]

Struggles and HARD WORK forgotten as SUCCESS is celebrated

November 2018 LOUISE KUNZ, SA Graan/Grain editorial team ‘Farming is not about land; it is about using land. Today we are celebrating those who are using land and using it well,’ said Ms Jane McPherson (manager: Farmer Development Programme, Grain SA) at the tenth Day of Celebration held on 26 September. NAMPO Park hosted this prestigious event […]

Smallholder Farmer of the Year category (10 ha, but producing less than 250 tons) I am going to be a commercial farmer

November 2018 LOUISE KUNZ, SA Graan/Grain editorial team and HELENUS KRUGER (photo) In a video clip shown at the awards ceremony, Mr Nhlanhla Sicelo Mngadi from KwaZulu-Natal said that when he joined Grain SA in 2015 he told himself that he was going to be a commercial farmer one day. Since then, this year’s Grain SA/Syngenta Smallholder Farmer […]

Potential Commercial Farmer of the Year (100 ha, but producing less than 250 tons) Two heads are better than one

November 2018 LOUISE KUNZ, SA Graan/Grain editorial team and HELENUS KRUGER (photo) Two heads are better than one, as you have a better chance of coming up with a strategy that will help you overcome a challenge if you learn to source ideas from each other. This holds true for Free State farmer, Mr Paulus Mosia, the […]

New Era Commercial Farmer of the Year category (250+ tons) Teamwork makes dreams possible

November 2018 LOUISE KUNZ, SA Graan/Grain editorial team and HELENUS KRUGER (photo) Mr Jeremia Makhosini Mathebula grew up in the Iswepe area near Piet Retief. As a child he helped his father plant maize on 1 ha of communal land. After school he completed a degree in Industrial Psychology and had a lustrous career ahead of him. […]

Inspirasietoekenning ’n Beter Suid-Afrika is moontlik

November 2018 LOUISE KUNZ, SA Graan/Grain redaksiespan en HELENUS KRUGER (foto) Graan SA het vanjaar as ’n organisasie besluit om die redakteur van die Landbouweekblad, mnr Chris Burgess, met die Inspirasietoekenning te vereer. Hy ontvang hierdie prestige-toekenning vir sy leiersrol in die organisering van die eerste grondberaad wat gedurende Augustus op Bela-Bela plaasgevind het. Volgens mnr Jannie de […]

Graanprodusent van die Jaar Boerdery ’n uitdagende, dog hoogs vervullende beroep

November 2018 LOUISE KUNZ, SA Graan/Grain redaksiespan en HELENUS KRUGER (foto) In Prediker 4 lees ons dat twee beter is as een, omdat hulle saam meer in hul werk bereik. Mnre Johan en Dirkie van As is ’n sprekende voorbeeld hiervan. Dié twee broers is op Vrydag, 12 Oktober, as die wenners van die 2018 Graan SA/Syngenta […]

FOREVER FARMERS honoured for shaping the future

November 2018 LOUISE KUNZ, SA Graan/Grain editorial team and HELENUS KRUGER ‘Tonight, we celebrate the Forever Farmers, those producers and farmers who do not farm just for today, but for the next generation – not only in the food they produce, but also in the way they look after the soil. This is the type of farming where […]

Boomplantdag

November 2018 Beste Grootneef Boomplantdag sal nooit weer dieselfde wees nie – nie na die Hoogste Hof se uitspraak dat ’n daggazol in jou privaatheid nou wettig is nie. Die weeksdae op die kalender lyk ook nou anders met ’n Maandagga, Dinsdagga en so meer. Die arme polisiehonde wat dagga moes uitsnuif, sit boonop nou […]

’n Tyd van UITERSTES

November 2018 JANNIE DE VILLIERS, HUB Die dringendheid verbonde aan die snelheid waarmee die einde van die jaar naderkom en alles wat voor dan gefinaliseer moet word, hou al die kerse hier by Graan SA aan die brand. Met die skrywe hiervan was die reën in die noorde skaars en wou die produsente in die suide […]

A time of EXTREMES

November 2018 JANNIE DE VILLIERS. CEO The urgency associated with the speed with which the end of the year is approaching and everything that has to be finalised before then, is keeping all the candles burning here at Grain SA. At the time of writing the rain in the north was scarce and the producers […]

SOJABONE: Insekdiversiteit en ekostelseldienste (nie alles met pote is peste nie!)

November 2018 PAUL JANSE VAN RENSBURG, NADINE SCHUTTE, PROFF JOHNNIE VAN DEN BERG en STEFAN SIEBERT, Geïntegreerde-plaagbestuurprogram, Eenheid vir Omgewingswetenskappe, Noordwes-Universiteit Die grootskaalse verbouing van gewasse lei tot die transformasie van die natuurlike habitat, sowel as die fragmentasie van oorblywende habitat. Dit mag tot ’n afname in biodiversiteit lei. Daar is tans bitter min inligting oor […]