SA Grain May 2018

  • All
  • FEATURED
  • GRAIN SA
  • MINI FOCUS - MONEY MATTERS & FINANCIAL SERVICES
  • ON FARM LEVEL
  • RELEVANT
  • SPOTLIGHT – LIVESTOCK WEAPONS & HUNTING

WRSA: The official mouthpiece of wildlife ranchers

May 2018 WILMA BEZUIDENHOUT for WRSA ​​​​​With approximately 9 000 private game ranches in South Africa covering an estimated 20,5 million ha of marginal land, 16,8% of South Africa’s land mass, Wildlife Ranching South Africa (WRSA) as a national body, fulfils an important role to promote, serve and protect the interests of the wildlife ranching […]

More about CHASA and its benefits

May 2018 RORY O’MOORE, manager, CHASA The Confederation of Hunting Associations of South Africa (CHASA) is a national, voluntary, non-political and non-profit organisation and was established on 24 January 1981. CHASA has 22 member associations affiliated to the organisation countrywide with a total membership of well over 18 000. It is acknowledged on a national […]

Fokus; hou koers in uitdagende omstandighede

May 2018 DR WILLEM HOFFMANN, lektor: Landbou-ekonomie, Universiteit Stellenbosch en PIETMAN BOTHA, SA Graan/Grain redaksiespan ​​​​​​Winsmarges, veral in graanproduksiestelsels in die winter­reëngebiede, is onder druk. Hoewel dit nie ‘n nuwe situasie is waarin produsente verkeer nie, was dit voorheen dalk erger en dit sal heel moontlik in die toekoms weer verswak. Die opwaartse prysbeweging van insette, soos […]

Finansiële krisisse – wees voorbereid en bestuur dit self

May 2018 PIETMAN BOTHA, SA Graan/Grain redaksiespan ​​​​​​Misoeste is nie vir Suid-Afrikaanse graanprodusente ongewoon nie. Die betaling van belasting is ook ‘n werklikheid, maar dit is ‘n voorreg om belasting te kan betaal – mits alle belastingkortings in ag geneem is. Indien belasting betaal moet word en al die belastingaftrekkings is nie benut nie, is dit ‘n […]

South Africa: This land is our land

May 2018 In late 2017 South Africa came close to a ‘tipping point’ that could well have resulted in an economic meltdown and widespread unrest. The ANC is now deeply divided. On the one hand, the Zuma aligned traditionalists, who seem to strongly believe in the ‘big man’ concept so common in Africa. On the […]

Quality of the 2016/2017 sunflower crop in the spotlight

May 2018 JOLANDA NORTJÉ, manager: Laboratory, Southern African Grain Laboratory NPC The 2016/2017 sunflower crop quality survey is the fifth annual survey performed by the Southern African Grain Laboratory (SAGL). The goal of this survey is to compile a detailed database, by accumulating quality data collected on the national commercial sunflower crop over several seasons. […]

Gesoute saadman groet die bedryf

May 2018 VALERIE CILLIERS, SA Graan/Grain medewerker As ‘n jong gegradueerde, met ‘n BSc Agric-graad agter sy naam, het mnr Willem Engelbrecht in 1975 die eerste nasionale sonneblomkultivarevaluasieproewe in Suid-Afrika geplant en in sy meer as 40 jaar in die saadbedryf het hy homself gevestig as een van die land se voorste landboukundiges. Engelbrecht het onlangs afgetree […]

Bewaringskonferensie fokus op BIODIVERSITEIT

May 2018 ADRI THERON, SA Graan/Grain redaksiespan Ottosdal No-till Klub, in samewerking met Graan SA en die Mielietrust, het op 13 en 14 Maart vanjaar vir die vierde keer hul jaarlikse konferensie by Ottosdal se skougronde gehou. Die konferensie se tema was die kritiese rol van biodiversiteit in die herlewing, veerkragtigheid en winsgewendheid van bewaringslandbou. Iets wat […]

Waar sal die vraag vandaan kom?

May 2018 DR DIRK STRYDOM, bestuurder: Graanekonomie en Bemarking, Graan SA Tans is die wêreld opgeskeep met aansienlike hoë voorrade mielies – en die verwagting is dat die wêreldmielie-eindvoorraad, volgens die USDA­syfers, aan die einde van die 2017/2018-seisoen op 200 miljoen ton gaan staan (Grafiek 1). Die vraag in die internasionale mark van hoe ons […]

Sojaboonbedryf: Is local nie lekker nie, of wat?

May 2018 DR DIRK STRYDOM, bestuurder: Graanekonomie en Bemarking, Graan SA In die plaaslike mark bou voorraadvlakke van sojabone met elke seisoen stadig op. Die nuwe produksiejaar het stadig begin, met plantdatums wat bitter laat was. Die sojaboonaanplanting aan die oostekant van die land was oorwegend laat, maar die meeste produsente het daarin geslaag om […]

Nuwe koringkultivar vir Wes- en Suid-Kaap beskikbaar

May 2018 DR IAN HEYNS, LNR-Kleingraan, Stellenbosch Koring word beskou as een van die belangrikste graangewasse in Suid-Afrika, met ‘n jaarlikse verbruik van ongeveer 3,2 miljoen ton. Die beraamde koringproduksie vir die 2017/2018-seisoen was 1,48 miljoen ton – 23% laer as die vorige seisoen. Daar sal dié jaar na verwagting ongeveer 1,9 miljoen ton koring […]

Leaf miner on wheat: What should be done?

May 2018 DR GODDY PRINSLOO, ARC-Small Grain, Bethlehem What seems to be a few yellow larvae inside a wheat leaf in the year 2000, was the start of a new pest on wheat and barley. However, researchers are not certain if it is a pest… Yellow leaf miner larvae were found in wheat leaves during […]

INTERNASIONALE kunsmisprystendense laat mens kopkrap

May 2018 Dit voel asof die wêreld tans van alles te veel het. Heeltemal te veel mielies, sojabone en koring, maar ook kunsmis. Markontledings en markkommentators het einde verlede jaar aangedui dat daar verwag is dat die uitbreiding in kunsmisvervaardiging die verhoging in vraag sou oorskry. Kenners het gereken dat daar selfs ‘n surplusvoorraad van […]

Internasionale koringproduksie oor tyd en die impak daarvan

May 2018 Die winterproduksieseisoen lê voor en almal hou duim vas dat die weerstoestande beter sal wees as die vorige seisoen – veral in die winterreënvalgebiede. Die Wes-Kaap, wat die grootste koringproduserende provinsie in die land is, het die afgelope seisoen uiters uitdagende omstandighede beleef. Dit is duidelik in dié seisoen se koringproduksie te bespeur. […]

Emerging mycotoxins – should we be concerned?

May 2018 DR BELINDA JANSE VAN RENSBURG, ARC-Grain Crops, Potchefstroom Mycotoxins are naturally occurring, secondary metabolites produced by various fungi (the most prominent being Fusarium and Aspergillus spp). Mycotoxigenic fungi can infect a wide range of crops and produce mycotoxins pre- and post-harvest. Contaminated grain can be a major health risk to humans and animals. Essentially, all of the […]

Dieresiektes wat die mens aantas Deel 3: Soönotiese listeriose of momonukleose

May 2018 DR JAN DU PREEZ, veterinêre spesialis, Volksgesondheid Listeriose word veroorsaak deur die bakterie Listeria monocytogenes. Dit is ‘n soönotiese (‘n siekte wat normaal in diere voorkom en die mens kan besmet) voedsel-, water- en melkverbondesiekte. Die meeste mense het ‘n weerstand teen listeriose. Belangrike bronne van Listeria-besmetting is beeste, bokke, skape en pluimvee. Die bakterieë […]

Berekeninge om in gedagte te hou

May 2018 In die vorige gedeelte van die reeks is verwys na van die eenvoudige strategieë wat produsente vir na-stroopbemarkingsdoeleindes kan oorweeg en waarop hulle moet let wanneer hulle die verskillende strategieë gebruik. Die werking van die strategieë is ook in die vorige gedeelte van die reeks bespreek. In hierdie gedeelte van die reeks sal […]

Aardjie na sy vaartjie

May 2018 DR ROBBIE LINDEQUE, LNR-Kleingraan, Bethlehem Mokolo is ‘n nuwe LNR-Kleingraan-koringkultivar wat vir droëlandproduksie in die somerreënvalgebied vrygestel is. Mokolo is uit Matlabas ontwikkel en is net soos sy voorganger uitstekend aangepas vir uiteenlopende produksie-omgewings. Matlabas behaal reeds oor verskeie seisoene heen uitstekende graanopbrengste. Volgens die LNR-Nasionale Kultivarproewe se gemiddelde opbrengs tussen 2014 tot […]

A closer look at Gibberella root, crown and stalk rots

May 2018 PROF BRADLEY FLETT and DR BELINDA JANSE VAN RENSBURG, ARC-Grain Crops, Potchefstroom Gibberella root, crown and stalk rot is caused by the fungal species in the Gibberella zeae (Fusarium graminearum species complex) with the primary hosts other than maize being oats, barley, rye, sorghum and wheat. Of the 16 species belonging to the Fusarium graminearum species complex worldwide, […]

NAMPO-visier ingestel op effektiwiteit met tegnologie

May 2018 JOHAN SMIT, besturende redakteur, SA Graan/Grain Die NAMPO Oesdag 2018-enjin staan in die wegspringblokke en dreun in gereedheid op dié toonaangewende landbouskou wat op 15 tot 18 Mei buite Bothaville aangebied word. Met nagenoeg 740 uitstallers en ‘n verwagte bywoningsyfer wat verlede jaar se 78 648 besoekers kan oortref, word Graan SA se NAMPO […]

TRANSFORMATION is a change of heart

May 2018 JANNIE DE VILLIERS, CEO Amidst the turning of the season I am also aware of a change of season in the people in our country. Some are positive – as if spring is in the air with new growth and new hope – but some are also autumn and winterish, with drying leaves […]

TRANSFORMASIE is ‘n hartsverandering

May 2018 JANNIE DE VILLIERS, HUB So met die draai van die seisoen is ek ook bewus van ‘n seisoensverandering by mense in ons land. Sommiges is positief – so asof dit lente raak met nuwe groei en nuwe hoop – maar party is ook herfs- en winteragtig met blare wat verdroog en koue winde […]

Haanis

May 2018 Beste Grootneef Dat ‘n stukkie skuurpapier kleiner as ‘n posseël sóveel klokke kon laat lui! Van Kaapstad tot in Queensland beier dit oor die gepeuter deur die span van Oz. Buurman sê die klomp lyk almal so jammer in dié Volk se blad – nie oor die gepeuter aan die bal nie, maar omdat hulle […]