Shell Supporting Farm of the Future-kwartaallikse prystrekking

Deon Pelser van Port Elizabeth is die jongste wenner in die Shell Supporting Farm of the Future-kwartaallikse prystrekking. Die prys, 'n 2KVA-omskakelaar, is op 24 Julie 2023 deur Cameron Price van Express Petroleum, 'n...

AGRICOL SE GROENDAG fokus op volhoubaarheid

Met die tema “Volhoubaarheid in landbou” het Agricol se Groendag, wat op 30 April vanjaar vir die tiende keer by hul navorsingstasie net buite Potchefstroom aangebied is, sowat 350 besoekers gelok. Die Groendag bied elke...

Sojabone in die nuwe seisoen en die Noordwes-El Niño

Die afgelope dekade het die westelike somersaai­gebied ’n gedaanteverwisseling ondergaan met die verbouing van sojabone. Die gewas, wat eens beskou is as een wat nie in die omgewing aanpas nie, het gegroei tot ’n...

Digital technology to benefit numerous stakeholders

Bill Gates once said that the internet would be the new ‘virtual town square’ where online communities gather to interact, discuss and collaborate. To a large extent, COVID has pushed this to a whole...

Largest high-speed disc harrow on show

For more than 100 years, Agrico has never stopped innovating. Every year we adapt, grow and improve our offering. This year, we are excited to showcase our largest high-speed disc harrow yet, with a...

AGI – Exceeding Customer Experience through Manufacturing Excellence and Innovation

With over 30 years of experience, AGI’s Europe, Middle East, and Africa operations are headquartered in Bologna, Italy. With state-of-the-art facilities in the region, AGI is one of the leading manufacturers of Storage and...

Groter opbrengste danksy mikorisa

Sojabone en sonneblom is van Suid-Afrika se belangrikste somergewasse en word jaarliks in verskeie dele van die land verbou. Volgens die Oesskattingskomiteesyfers het die nasionale sojaboonaanplantings van 827 100 ha gedurende 2021 vermeerder tot 925...

Ultra-benadering bied innovasie

Sojaboonproduksie in Suid-Afrika het oor die laaste dekade drasties toegeneem tot ’n rekordproduksie-oppervlakte gedurende 2022/2023. Gedurende hierdie seisoen het die oppervlakte aangeplante sojabone dié van geelmielies verbygesteek1. Die fokus van navorsing in Suid-Afrika het saam...

Kanolakultivars presteer in uiters nat seisoen

Die afgelope seisoen in die Wes-Kaap is gekenmerk deur uitermatig hoë reënval wat die produksietoestande uitdagend gemaak het vir kanolaprodusente. Ten spyte van die strawwe toestande het Agricol se triasien-tolerante kultivars (TT) verwagtinge oortref...

Is u as produsent Ultra-ingelig?

Produsente is deurentyd op soek na maniere wat meer ekonomiese uitkomste bied, maar ook doeltreffendheid verhoog. Inkomste op belegging bly ’n uitstekende maatstaf om produkte aan te toets. Wanneer opsies met mekaar vergelyk word,...

LATEST EDITION