Kanolakultivars presteer in uiters nat seisoen

Die afgelope seisoen in die Wes-Kaap is gekenmerk deur uitermatig hoë reënval wat die produksietoestande uitdagend gemaak het vir kanolaprodusente. Ten spyte van die strawwe toestande het Agricol se triasien-tolerante kultivars (TT) verwagtinge oortref...

Shell Supporting Farm of the Future-kwartaallikse prystrekking

Deon Pelser van Port Elizabeth is die jongste wenner in die Shell Supporting Farm of the Future-kwartaallikse prystrekking. Die prys, 'n 2KVA-omskakelaar, is op 24 Julie 2023 deur Cameron Price van Express Petroleum, 'n...

Doeltreffende beheer van taai onkruide in mielies

Yamato® 480 SC van Philagro is ’n bewese troefkaart in die stryd teen hardnekkige on­kruidsoorte in mielielande. Taai en weerstandbiedende gras- en breëblaaronkruide huiwer nie om mielie­opbrengste ’n knou te gee nie – en dit...

AGI – Exceeding Customer Experience through Manufacturing Excellence and Innovation

With over 30 years of experience, AGI’s Europe, Middle East, and Africa operations are headquartered in Bologna, Italy. With state-of-the-art facilities in the region, AGI is one of the leading manufacturers of Storage and...

Sojabone in die nuwe seisoen en die Noordwes-El Niño

Die afgelope dekade het die westelike somersaai­gebied ’n gedaanteverwisseling ondergaan met die verbouing van sojabone. Die gewas, wat eens beskou is as een wat nie in die omgewing aanpas nie, het gegroei tot ’n...

Groter opbrengste danksy mikorisa

Sojabone en sonneblom is van Suid-Afrika se belangrikste somergewasse en word jaarliks in verskeie dele van die land verbou. Volgens die Oesskattingskomiteesyfers het die nasionale sojaboonaanplantings van 827 100 ha gedurende 2021 vermeerder tot 925...

Digital technology to benefit numerous stakeholders

Bill Gates once said that the internet would be the new ‘virtual town square’ where online communities gather to interact, discuss and collaborate. To a large extent, COVID has pushed this to a whole...

LATEST EDITION