Home Sponsored Content None

Sponsored Content None

The responsible role of the expert crop advisor in agriculture

Gideon Hefer is the managing director of InteliGro. He serves on the board of CropLife SA and has a real commitment to the responsible role that the expert, trained crop advisor has in South...

Die voortydige rypwording van mielies

Dikwels word gevra hoekom daar nie gewig aan die koppe is tydens oestyd nie, alhoewel die mielieplante normaal vertoon het met ’n goeie aantal koppe per hektaar. Die antwoord lê daarin dat verskeie reaksies...

Largest high-speed disc harrow on show

For more than 100 years, Agrico has never stopped innovating. Every year we adapt, grow and improve our offering. This year, we are excited to showcase our largest high-speed disc harrow yet, with a...

Groter opbrengste danksy mikorisa

Sojabone en sonneblom is van Suid-Afrika se belangrikste somergewasse en word jaarliks in verskeie dele van die land verbou. Volgens die Oesskattingskomiteesyfers het die nasionale sojaboonaanplantings van 827 100 ha gedurende 2021 vermeerder tot 925...

Die korrekte filtreringsmetode vir jou besproeiingstelsel

Wanneer dit kom by die beskerming van jou besproeiingstelsel, is min dinge meer belangrik as effektiewe filtrering. Die korrekte keuse van filtreringsmetode om jou stelsel teen verstoppings te beskerm, is nie slegs ‘n finansiële...

Shell Supporting Farm of the Future-kwartaallikse prystrekking

Deon Pelser van Port Elizabeth is die jongste wenner in die Shell Supporting Farm of the Future-kwartaallikse prystrekking. Die prys, 'n 2KVA-omskakelaar, is op 24 Julie 2023 deur Cameron Price van Express Petroleum, 'n...

Kanolakultivars presteer in uiters nat seisoen

Die afgelope seisoen in die Wes-Kaap is gekenmerk deur uitermatig hoë reënval wat die produksietoestande uitdagend gemaak het vir kanolaprodusente. Ten spyte van die strawwe toestande het Agricol se triasien-tolerante kultivars (TT) verwagtinge oortref...

Sojabone in die nuwe seisoen en die Noordwes-El Niño

Die afgelope dekade het die westelike somersaai­gebied ’n gedaanteverwisseling ondergaan met die verbouing van sojabone. Die gewas, wat eens beskou is as een wat nie in die omgewing aanpas nie, het gegroei tot ’n...

AGI – Exceeding Customer Experience through Manufacturing Excellence and Innovation

With over 30 years of experience, AGI’s Europe, Middle East, and Africa operations are headquartered in Bologna, Italy. With state-of-the-art facilities in the region, AGI is one of the leading manufacturers of Storage and...

Ultra-benadering bied innovasie

Sojaboonproduksie in Suid-Afrika het oor die laaste dekade drasties toegeneem tot ’n rekordproduksie-oppervlakte gedurende 2022/2023. Gedurende hierdie seisoen het die oppervlakte aangeplante sojabone dié van geelmielies verbygesteek1. Die fokus van navorsing in Suid-Afrika het saam...

LATEST EDITION