Koster-studiegroep gaan groot
Waar daar ’n wil is, is daar ’n weg! Die Koster-studiegroep, wat 50 jaar gelede in 1970 gestig is, het besluit om ter viering van hierdie groot mylpaal die bykans onmoontlike te vermag. Hulle...
Bonormale reën voorspel vir dié kusgebiede
Soos die herfs inbeweeg, begin ons kyk na die vroeë winter se seisoenale voorspellings, spesifiek vir die winterreënvalareas in die suidwestelike gedeeltes van die land. Vir herfs (Maart-April-Mei; Figuur 1 links) word daar bonormale...
Een besluit kan jou hele lewe beïnvloed
Mariana Purnell, sedert Augustus 2013 die hoofbestuurder van Agbiz Grain, tree aan die einde van Junie 2020 af, maar dit beteken geensins dat sy haar graanskoene gaan uittrek nie. Sy is reeds sedert Maart...
The scourge of wildlife poisoning
Few countries in the world can compete with South Africa’s wildlife wealth: We have around 24 000 indigenous higher order plant species, over 900 bird species, more than 400 mammals as well as a...
Moving forward from crop protection to agricultural solutions
Agrochemical group BASF aims to grow 1% above the global agricultural market annually and increase its sales by 50% by the end of 2030. Through a strategy of innovation-driven growth in specific markets it...
Klimaatverwagtings vir die vroeë winter
Die somerreënvalvoorspelling vir Desember, Januarie en Februarie van die 2018/2019-seisoen het aangedui dat daar goeie kanse vir bo normale reënval was. Ongelukkig was dit net sekere gedeeltes wat bo normale reën gekry het (Figuur...
Verskans jou só teen brandskade en -eise
Vure ontstaan dikwels as gevolg van nalatigheid, maar soms is dit nie die geval nie. Dit maak egter nie saak hoekom die vuur ontstaan het nie, daar is gewoonlik skade en dikwels sal ’n...
Climate change: Resilience needed in agriculture
There is clear evidence that agriculture in South Africa has evolved to take natural climate variation into account. The changing seasonal weather is such that two consecutive seasons are seldom similar. The response to...
Lank, langer, kolskoot
Langafstandjag is ’n spesialisvertakking van jag wat toenemend in Suid-Afrika veld wen, hoofsaaklik weens die ontwikkeling van tegnologie.
Eugene Harmse, voorsitter van die African Long Range Hunters Association (ALRHA), sê hulle doel is nie om...
Maak seker jy voldoen aan die brandwet
April 2018
ANDRIES WIESE, hoof: Landbou, Hollard
Die Nasionale Wet op Veld- en Bosbrande (Wet 101 van 1998) is hierdie jaar 20 jaar oud. Heelwat vrae oor wat die implikasies van die wet vir hulle is...















