Voedselsekerheid in Suid-Afrika daal

Die bekostigbaarheid van en toegang tot basiesevoedsel het in die afgelope jaar ’n knou gekry in Suid Afrikaanse huishoudings. Dit is volgens die negende jaarlikse Globale Voedselsekerheidsindeks (GFSI) geborg deur Corteva Agriscience, wat op...

Consistency is the only way to remain authentic

When I started at the Syngenta Leadership for Agriculture Academy in 2020, I did not know what to expect. All I remember from the opening night are the words from Grain SA CEO, Jannie...

Dié lede gee die stokkie aan

Jaap van der Westhuizen, wat Streek 16 die afgelope vier jaar as Graan SA-hoofbestuurslid verteenwoordig het, tree hierdie jaar uit die pos, met Wessel Hattingh wat die leisels sal oorneem. Jaap is reeds 17 jaar...

Beste bydrae by Kongres, artikel en artikelreeks aangewys

Die media wat Kongres bywoon, word elke jaar gevra om die beste bydrae wat van die vloer af gelewer word, aan te wys. Daar was hierdie jaar weens die virtuele aard van Kongres twee platforms...

Bedrywe lig brandpunte uit

Neem kennis dat hierdie inligting ’n samevatting van die wegbreeksessie-besprekings is. Dit kan dus geensins geag word as ’n genotuleerde weergawe van verrigtinge nie. Hoewel die logistiek vanjaar effens anders daar uitgesien het, kon verskeie...

Onafhanklike graanombud nou nodig, hoor Kongres

Die vraag of die Suid-Afrikaanse graanmark geloof­waardig is al dan nie, is volgens dr Johan Willemse, afgetrede professor in landbou-ekonomie, ’n vraag wat in die huidige politieke klimaat ’n duidelike antwoord móét kry. Dr Willemse...

USDA gives crop estimates a HIGH FIVE

South Africa’s crop statistics are considered by the United States Department of Agriculture (USDA) to be of excellent quality. This is according to Dr Justin Choe, a coarse-grain analyst at the USDA’s World Agricultural...

Vrae oor geloofwaardigheid by Kongres beantwoord

Daar is tydens dag een van Kongres ’n uur ingeruim vir produsente om vrae rakende die geloofwaardigheid van die Suid-Afrikaanse graanmark aan die kongrespaneel te stel. ’n Kort oorsig word hiermee aan produsente, wat...

Integriteit en geloofwaardigheid – ’n blik op die graanmark

Die 2020-jaar het die hele wêreld op ondenkbare wyses beïnvloed en verandering teweeggebring. En al was masker dra almal se voorland, is ’n paar kontraste­rende realiteite terselfdertyd ontmasker. 2020 was ’n goeie jaar vir produksietoestande,...

Hoogste heffingsinkomste nog vir Graan SA

Graan SA het tydens die afgelope Kongres terugvoer aan lede oor die resultaat van die heffingsinkomste vir die 2020/2021-seisoen verskaf. Richard Krige (voorsitter van Graan SA se Bemarkingswerkgroep) het ’n voorlegging aan Kongres gemaak rakende...

LATEST EDITION