Ontmoet die nuwelinge op Hoofbestuur

Graan SA se eerste virtuele kongres met die tema, “Geloofwaardigheid van die Graanmark”, is vanjaar op 3 en 4 Maart aangebied. Vyf nuwe hoofbestuurslede is tydens die geleentheid verkies, vir streke waarin vakatures ontstaan...

Land Bank-afgradering laat diep kommer oor kredietverlening

Die onttrekking van alle kredietgrade­rings van die Land Bank deur die kredietgraderings­agentskap Moody's op 30 Maart vanjaar, het kommer oor toekomstige landboukredietverlening verder laat toeneem. Luidens Moody's se aankondiging impliseer die afgradering dat dié...

Oop gesprekke broodnodig vir volhoubare vooruitgang

Oop gesprekke in en buite die raadsale is van kritieke belang om oplossings te vind vir die uitda­gings in die graanopbergingsbedryf. Dit was die goue draad wat deur al vier die paneelbesprekings geweef is...

Maak self plan om risiko’s te verminder

Nuwe tegnologie, brandpunte rakende landbouverse­kering en beurtkrag was alles ter sprake by die eerste paneelbespreking wat op dag 1 van Kongres aangebied is. Onder leiding van dr Pieter Taljaard (HUB van Graan SA) het...

Goue Graan vir Kallie Schoeman

Graan SA se eretoekenning vir uitnemende leierskap in die organisasie asook in verskeie beleidstrukture op nasionale vlak, is toegeken aan Kallie Schoeman van Schoeman Boerdery in Delmas. Schoeman het vanjaar uitgetree as hoofbestuurslid vir...

Oplossings vir platteland wys ware Suid-Afrika

Ek probeer al my emosies en die feite in my kop ontlont na twee dae se hoë-impakstories. Landbouweekblad en Senwes se Oplossings vir SA se Platteland-konferensie in Februarie op NAMPO Park was ’n droom...

NAMPO 2022 – beleef dit!

Graan SA se NAMPO Oesdag, die grootste landbouskou in die Suidelike Halfrond, is na ’n twee jaar lange afwesigheid gereed om weer ’n skouspel buite Bothaville aan te bied vanaf 16 tot 20 Mei...

Graan SA verteenwoordig produsente by IGC-konferensie

In die week van 12 tot 16 Junie was die wêreld omtrent ’n bedrywige plek. Die Suid-Kaap, tesame met die Swartland, het historiese hoë reënval ervaar. Verder noord was somerreënvalprodusente volstoom besig om hierdie...

100% focused on agriculture

Themba Rikhotso was appointed as CEO of Land Bank in April 2023 and has already made strides in ensuring that the bank is ‘fit for purpose’ and on a trajectory to become a leader...

Dissiplinêre sake op die plaas kan in ’n nagmerrie ontaard

Deel 1 Een van die belangrikste bedrywe in ons land – en seker een van die mees arbeidsintensiewes – is boerdery. Alhoewel die meeste plase as ’n besigheid bedryf word, het produsente nie noodwendig ’n...

LATEST EDITION