Veeprogram beloof vele verrassings
Een van die groot trekpleisters by die NAMPO Oesdag bly die veekompleks met al sy gebeurlikhede. Vanjaar is geen uitsondering nie, vertel Wimpie Rossouw, onder wie se bekwame leiding hierdie afdeling staan.
Benewens die gevestigde...
Kom honger … en dors
Daar is min dinge wat mense so lekker bymekaarbring soos kos. Of dit nou ’n braai met vriende, ’n groot familie-ete of ’n fees soos NAMPO is – lekker eet en kuier loop hand...
Trekkernostalgie trek vele voete
Die veteraantrekker-uitstalling by NAMPO is elke jaar ’n besonderse ervaring. Met glimmende gerestoureerde Fords, Massey Fergusons en statige John Deeres en
Internationals uit die verlede, bied die uitstalling ’n viering van die meganisasie van landbou...
Kom bekyk dié nuwighede by NAMPO
“Ek was daar, het dit gedoen, die T-hemp gekry.” Dié gesegde beteken dat jy nie weer hoef te gaan nie. Jy het dit een maal beleef en dit is genoeg. Dít is egter geensins...
NAMPO gaan voort ten spyte van swaar reën
Graan SA en die NAMPO-bestuurspan het alle uitstallers, besoekers en vennote gerusgestel dat die 2025 NAMPO Oesdag steeds soos beplan van 13 tot 16 Mei op NAMPO Park sal voortgaan. Dit volg ná abnormaal...
VLOEDE VERWOES: daadwerklike ingryping nodig
Graanprodusente van Limpopo en Noordwes het verwoestende skade gely met die onlangse vloede in Februarie. Ongeveer 17 000 ha lande en 20 000 ha weiding het oorspoel nadat 270 mm reën binne ses en...
SOK pak weer landboukwessies aan
Die Sandgrondontwikkelingskomitee (SOK) het op 19 Maart ’n inligtingsdag by Laerskool Humansvlakte buite Bothaville gehou waar die toekoms van Suid-Afrikaanse landbou onder meer bespreek is.
Verskeie swaargewigsprekers het by die geleentheid opgetree, waaronder prof Ferdi...
South African congress trip puts life in perspective
It is remarkably easy with the unprecedented current political turmoil both at home, in Europe and the US to become totally distracted from actual farming and the business reality we now face in unsupported...
Graan SA beding nuwe voordeel vir lede
Suid-Afrika het een van die mees diverse, modernste en produktiefste landbousektore in Afrika. Suid-Afrikaanse produsente neem leiding met die implementering van tegnologie en die verhoging van produktiwiteit. Verskeie aspekte plaas druk op die winsgewendheid...
Ryk geskiedenis plavei die toekomspad
Graan SA se werksessie met oud-Raadslede wat in April op NAMPO Park aangebied is, het nie net strategiese rigting gegee vir die pad vorentoe nie, maar was ook ’n kragtige herinnering aan die ryk...














